Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiepersol Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Flip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Kiepersol Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Dawie B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie B

Indien ses ️️ moontlik was, verdien hulle 7️️.

Heerlik gebly in uitsonderlike gerief.

Carissa S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carissa S

Baie lekker en mooi.

Baie mooi en lekker plekkie.

Belinda L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L

Definitief die beste en alles perfek, skoon, netjies en professioneel.

Baie lekker gebly. Professionele kommunikasie. Alles 100% perfek.

Lara O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lara O

Heerlik oorgeslaap. Sal dit regtig aanbeveel.

Ons het heerlik oorgeslaap. Silwerskoon en pynlik netjies. Heerlike beddegoed.

Ronell K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell K

Baie netjies en skoon, dankie!

Kamers gerieflik, met alles wat nodig is.

Sera V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sera V

Dit was 'n heerlike kuier.

Dit was 'n heerlike kuier. Baie vriendelik ontvang en verblyf was pragtig skoon en netjies met alles wat nodig is.

Frederick P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frederick P

Ons het laatmiddag aangekom en vroegoggend vertrek, wat dit moeilik maak om te beoordeel.

Ons kon nie fout vind nie. Ons eenheid was onberispelik skoon en netjies. Pragtige tuin waarop ons uitgekyk het. Wat ek verder wil sê is eerder 'n aanbeveling as kommentaar. Die TV-programme is eerder 'n afskrikmiddel as 'n aantrekkingskrag. Baie dankie.

Chanel V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel V

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Ons het oornag by die verblyf vir 'n troue wat ons naby moes bywoon. Baie skoon en netjiese kamers en vriendelike diens. Sal beslis weer daar oornag.

Fanie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S

Gerieflike oorslaap vir troue.

Kiepersol was ideaal geleë vanaf die venue waar ons 'n troue bygewoon het. Dit was maklik om vroeg te kon inboek (heelwat vroeër) as meeste gastehuise en ons kon kom en gaan soos nodig sonder om te sukkel. Ons het ook nie met beurtkrag gesukkel nie wat 'n groot plus was. Lekkker gebly, lekker geslaap.

Herma F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herma F

Oulike plekkie, goed ingerig en vriendelike diens.

Sien sterre.

Marius O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius O

Pragtige gasteplaas en baie goed ingerig.

Uitstekende diens! Verblyf is gerieflik, baie netjies en skoon, kwaliteitbeddegoed en ideaal om weg te breek van die besige stadslewe. Die natuur en plaasdiere sal sorg vir ure se vermaak. Het slegs oornag vir 'n troue daar naby en een nag is net nie genoeg nie, sal beslis hierdie plekkie 'n gereelde instelling maak!

Willem N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem N

Super skoon en netjies.

Kon nie glo ons mag op die pragtige grasperk parkeer naby aan die kamers.

Carika S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carika S

Netjiese fasiliteite en vriendelike gasheer.

Maklik bereikbaar vanaf snelweg. Eienaars is behulpsaam en fasiliteite is netjies.

Annalene G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalene G

Dit was 'n baie aangename kuier gewees.

Dit het die heeldag gereën, maar dit was baie lekker. Daar was geen steurnisse gewees nie.

Hannes Z - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes Z

Lekker weggebreek tydens inperkingstyd. Rustig op die stoep gesit en oor die veld gestaar.

Vriendelik deur gasvrou ontvang. Kamer was knap, maar netjies en goed toegerus. Lekker op die plaas rondgestap.

Roan V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roan V

Vriendelike en hulpvaardige tannie.

Die tannie het my gehelp, sonder enige koste verbonde, om my meisie te vra om te trou by ’n plek met ’n pragtige uitsig op hulle plaas.

Margaretha V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha V

Perfect stay.

Clean, well kept, tasteful and to top it all, a charming hostess. We felt welcome and at home. Thank you for a delightful stay.

Bianca F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca F

Netjies!

Baie skoon en netjiese verblyf. Kamers is toegerus met die nodigste. Ons het heerlik gebly. Dankie!

Anriette C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anriette C

Fantastic.

Very cosy and nice.

Tertia V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia V

Baie netjies en splinternuut!

Dalk 'n bietjie duur vir 1 nag, R650 p/nag, max R700 kan eintlik gevra word.

Tammy M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tammy M

Very modern and clean but lacks personal meet and greet.

When checking in a meet and greet would be great, other than that it was really nice. Signal is bad but understandable due to the location.

Floris V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris V

Het twee nagte oornag en verblyf was baie gerieflik, pragtig, skoon en netjies.

Kiepersol is goef geleë vir die doel van ons verblyf, naamlik vir 'n bruilof nabygeleë. Die geriewe is pragtig skoon en netjies en die eienaars baie aangenaam en gesteld op goeie diens.

Jan R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Kiepersol Gasteplaas bied 5-ster gehalte teen 'n bekostigbare tarief!

Ek en my man het die oornag verblyf by Kiepersol Gasteplaas baie geniet. Die rustigheid wat hierdie gasteplaas bied is voorwaar 'n pluspunt. Die slaapeenheid is lekker ruim en 10/10 toegerus vir 'n aand of twee se oorslaap. Bettie het ons met haar vriendelike glimlag, sommer dadelik tuis laat voel. Ek en my man sal beslis weer by Kiepersol Gasteplaas oornag!

Rynard H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rynard H

Uitstekende plekkie!

Baie rustig, lekker plek om van die dorplewe af weg te kom. Baie mooi. Uitstekende braai-area. Sal beslis weer teruggaan.

Priscilla B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Priscilla B

Netjiese plek.

Dit was 'n lekker plek om veilig oor te slaap. En die kamers is modern en netjies. Sal definitief weer daar gaan oornag.

Nico L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L

Baie goed dankie.

Ons het dit baie geniet, dankie.

Tracy V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V

Very clean and pleasant, friendly staff, I would highly recommend this place.

Very pleasant and clean. A great place to stay.

Petri J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petri J

Baie aangenaam.

Netjies modern beslis waarde vir geld.

Shaun B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun B

Immaculate gardens and rooms!

5 Star! Value for money!

Elsie S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S

Baie vriendelike ontvangs en behulpsaam.

Ons het die verblyf baie geniet en alles was in orde - net die beste! Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam, dankie.

Werner G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G

Ons het baie lekker gebly. Skoon, netjies en modern.

Die eienaars was vriendelik. Ons sal weer van hulle dienste gebruik maak.

Herman P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman P

Plaas met 'n tikkie luukse vir 'n aangename verblyf.

Sien die sterre.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Steynskraal, Heidelberg, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiOWVjNWQxLTRkMDYtNGU2NC1hNmRmLTAwYTVkY2ZjNGU3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Plaas Steynskraal Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -26.595964456274 28.445002141529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang