Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiepersol Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Dawie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Indien ses ️️ moontlik was, verdien hulle 7️️. Heerlik gebly in uitsonderlike gerief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carissa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker en mooi. Baie mooi en lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Definitief die beste en alles perfek, skoon, netjies en professioneel. Baie lekker gebly. Professionele kommunikasie. Alles 100% perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Heerlik oorgeslaap. Sal dit regtig aanbeveel. Ons het heerlik oorgeslaap. Silwerskoon en pynlik netjies. Heerlike beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Baie netjies en skoon, dankie! Kamers gerieflik, met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sera V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Dit was 'n heerlike kuier. Dit was 'n heerlike kuier. Baie vriendelik ontvang en verblyf was pragtig skoon en netjies met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frederick P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Ons het laatmiddag aangekom en vroegoggend vertrek, wat dit moeilik maak om te beoordeel. Ons kon nie fout vind nie. Ons eenheid was onberispelik skoon en netjies. Pragtige tuin waarop ons uitgekyk het. Wat ek verder wil sê is eerder 'n aanbeveling as kommentaar. Die TV-programme is eerder 'n afskrikmiddel as 'n aantrekkingskrag. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chanel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Skoon, netjies en vriendelike diens. Ons het oornag by die verblyf vir 'n troue wat ons naby moes bywoon. Baie skoon en netjiese kamers en vriendelike diens. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Gerieflike oorslaap vir troue. Kiepersol was ideaal geleë vanaf die venue waar ons 'n troue bygewoon het. Dit was maklik om vroeg te kon inboek (heelwat vroeër) as meeste gastehuise en ons kon kom en gaan soos nodig sonder om te sukkel. Ons het ook nie met beurtkrag gesukkel nie wat 'n groot plus was. Lekkker gebly, lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herma F
1 nag
5.0
Mei 2022

Oulike plekkie, goed ingerig en vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Flip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Steynskraal, Heidelberg, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiOWVjNWQxLTRkMDYtNGU2NC1hNmRmLTAwYTVkY2ZjNGU3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Plaas Steynskraal Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -26.595964456274 28.445002141529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang