Kiepersol Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Flip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Dawie B - Sep 2024
Algehele gradering
Indien ses ️️ moontlik was, verdien hulle 7️️.
Carissa S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker en mooi.
Belinda L - Des 2023
Algehele gradering
Definitief die beste en alles perfek, skoon, netjies en professioneel.
Lara O - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik oorgeslaap. Sal dit regtig aanbeveel.
Ronell K - Aug 2024
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, dankie!
Sera V - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike kuier.
Frederick P - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het laatmiddag aangekom en vroegoggend vertrek, wat dit moeilik maak om te beoordeel.
Chanel V - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike diens.
Fanie S - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflike oorslaap vir troue.
Herma F - Mei 2022
Algehele gradering
Oulike plekkie, goed ingerig en vriendelike diens.
Marius O - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige gasteplaas en baie goed ingerig.
Willem N - Nov 2022
Algehele gradering
Super skoon en netjies.
Carika S - Okt 2022
Algehele gradering
Netjiese fasiliteite en vriendelike gasheer.
Annalene G - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename kuier gewees.
Hannes Z - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker weggebreek tydens inperkingstyd. Rustig op die stoep gesit en oor die veld gestaar.
Roan V - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelike en hulpvaardige tannie.
Margaretha V - Sep 2019
Algehele gradering
Perfect stay.
Bianca F - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies!
Anriette C - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastic.
Tertia V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en splinternuut!
Tammy M - Jan 2018
Algehele gradering
Very modern and clean but lacks personal meet and greet.
Floris V - Nov 2017
Algehele gradering
Het twee nagte oornag en verblyf was baie gerieflik, pragtig, skoon en netjies.
Jan R - Sep 2017
Algehele gradering
Kiepersol Gasteplaas bied 5-ster gehalte teen 'n bekostigbare tarief!
Rynard H - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekende plekkie!
Priscilla B - Feb 2017
Algehele gradering
Netjiese plek.
Nico L - Okt 2016
Algehele gradering
Baie goed dankie.
Tracy V - Sep 2016
Algehele gradering
Very clean and pleasant, friendly staff, I would highly recommend this place.
Petri J - Jun 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Shaun B - Feb 2016
Algehele gradering
Immaculate gardens and rooms!
Elsie S - Jun 2015
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en behulpsaam.
Werner G - Aug 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Skoon, netjies en modern.
Herman P - Okt 2015
Algehele gradering
Plaas met 'n tikkie luukse vir 'n aangename verblyf.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Steynskraal, Heidelberg, 1441, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang