Kiepersol Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Leandra D - Aug 2024
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Hennie S - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Kiepersol Lodge se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet.
Baie dankie.
Michiel D - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging met 'n wonderlike eienaar.
Kiepersol Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Quinton J - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier en visgevang.
Mia L - Apr 2021
Algehele gradering
Stunning place. Horrible service.
Lees meerRynhardt A - Aug 2020
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Lees meerNerena M - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier! Huis is baie gemaklik!
Nico S - Mrt 2019
Algehele gradering
Goed geleë en privaat.
Nadia K - Okt 2019
Algehele gradering
As jy wil rustigheid ervaar en veiligheid prioriteit is, dan is dit die ideale plekkie om te bly.
Elize V - Jun 2019
Algehele gradering
Onaangename begin tot ons naweek.
Lees meerKiepersol Lodge se terugvoer
Ek is baie jammer oor die gas se minder-lekker ervaring!
Ek het al die e-posse gestuur en die een waarin staan waar die sleutels gebêre word, het vir een of ander rede nie by haar uitgekom nie. My WiFi kon dalk gefaal het met die spesifieke e-pos.
Die gas het my wel vroeg Vrydag-aand in die hande gekry en ek het aan haar verduidelik waar die sleutel gebêre word. Ek het wel genoem dat dit in die e-pos genoem word, onbewus daarvan dat die betrokke e-pos wat nie by haar uit gekom het nie. Ek het op 2 geleenthede die kode van die hek gestuur asook foto’s van hoe die verdeelbord se skakelaars werk asook waar die elektriese heining se skakelaar is. Die hondjies is op vergunning toegelaat, al huisves ons nie gewoonlik troeteldiere nie.
Ek het haar 2 maal om verskoning gevra en herhaaldelik jammer gesê vir die ongerief en dat ek nooit so iets doelbewus sal doen nie. In my opinie, het ek alles in my vermoë gedoen soos met alle gaste en was deurentyd vriendelik.
Ten slotte, wil ek benadruk dat ek haar nooit gedreig met skermgrepe nie. Ek het eenvoudig gesê dat ek al die boodskappe en e-posse sal stuur aan die agentskap ter bewys dat ek behulpsaam was tot die beste van my vermoë.
Weereens jammer aan die gas vir die slegte ervaring.
Charlotte P - Mei 2018
Algehele gradering
In elke stappie in die natuur kry jy meer as wat jy soek, Kiepersol bring die beste in jou uit.
Anja M - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker gerus.
Lees meerMara B - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik gekuier op die oewer van die vaal.
Leatitia R - Mrt 2018
Algehele gradering
Stil en rustige omgewing met 'n mooi uitsig oor die rivier.
Charles P - Jun 2017
Algehele gradering
Die stilte van die Skepping ervaar jy hier.
Christine D - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik, rustig.
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Yolande S - Des 2017
Algehele gradering
Vuil.
Kiepersol Lodge se terugvoer
Ek is jammer dat dit die gaste se opinie is oor Kiepersol Lodge. Ons bou daarop voort om gaste gelukkig te hou.
Andy K - Sep 2016
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Carl V - Aug 2016
Algehele gradering
Baie rustig en stil langs die Vaalrivier in 'n lekker blyplek met al die geriewe wat 'n mens nodig het.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Schoemanshof, Potchefstroom, 9595, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang