Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiepersol Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Schoemanshof, Potchefstroom, 9595, Noordwes
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kiepersol Lodge is op die oewer van die Vaalrivier in die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied geleë. Die lodge is slegs 36 kilometer vanaf Potchefstroom en 40 km vanaf Parys geleë.

Hierdie tradisionele grasdak-eenheid bestaan uit 3 slaapkamers elk met 'n dubbelbed; en 'n solderkamer met 2 enkelbeddens. Die smal trap lei na die solder.

Die kombuis is goed toegerus en kyk uit oor die gemaklike sitkamer met donker leerbanke. Die ruim leefarea lei na 'n houtdek en wonderlike uitsigte oor die Bosveld, oorvloedige fauna en flora en die Vaalrivier. Die eenheid het binne- en buitebraaigeriewe.

Die lodge bied 100 meter se rivierfront wat deur ywerige vliegvissers of ontspanningsoekers geniet kan word om net die vrede en rustigheid van ongerepte landskap op te vang. Ander doendinge soos voetslaan en bergfietsry kan ook by die lodge geniet word.

Neem asseblief kennis dat troeteldiere nie toegelaat word nie. Geraas moet asseblief tot die minimum beperk word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kaggel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Schoemanshof, Potchefstroom, 9595, Noordwes
  • Gaste dink Kiepersol Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Schoemanshof, Potchefstroom, 9595, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ZDhkMjViLTU4ZjctNGM4OC04NzBhLWU3N2NhYmQ0YTc2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 Schoemanshof Potchefstroom 9595 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 14:00 -26.93194167835 27.184907197952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang