Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kieriebos Guest Farm

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Bokmakierie Gesinskothuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie grasdakhuis is ongeveer 25 m vanaf die ander huis en is geskik vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en - sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is volledig met 'n gasstoof en -oond, 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Komplimentêre beskuit word met aankoms aan gaste voorsien. Verder kan gaste hul maaltye in die eetarea geniet of in die privaat sitarea ontspan.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en 'n voertuig met 'n hoë grondhoogte word dus aanbeveel.
Voertuie met laeprofielbande en/of sportmotors sal die pad versigtig moet gebruik. Gaste word aangeraai moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Bergpatrys Gesinskothuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim huis is geskik vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n stort in die een badkamer en 'n bad in die tweede badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is volledig met 'n gasstoof en -oond, 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Komplimentêre beskuit word met aankoms aan gaste voorsien. Verder kan gaste hul maaltye in die eetarea geniet of in die privaat sitarea ontspan en die pragtige uitsig vanuit die vensters wat van die vloer tot plafon strek, bewonder.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en 'n voertuig met 'n hoë grondhoogte word dus aanbeveel.
Voertuie met laeprofielbande en/of sportmotors sal die pad versigtig moet gebruik. Gaste word aangeraai moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tinktinkie Enkel-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-huis is langs Bokmakierie geleë en is geskik vir 4 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed met 'n privaat badkamer wat 'n stort het. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Komplimentêre beskuit word met aankoms aan gaste voorsien. Die huis lei na 'n lieflike tuin wat naby die swembad en vuurput is.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en 'n voertuig met 'n hoë grondhoogte word dus aanbeveel.
Voertuie met laeprofielbande en/of sportmotors sal die pad versigtig moet gebruik. Gaste word aangeraai moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 1ste Laan, Kieriebos Plaas, Vredefort, 9595, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa51f3284c048acc93e763297ab341f2e259dd916cd9ae17fcdbbed595586d8a68baf144d9b225dfb0efa4e90a0c4c60c9ce3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 1ste Laan Kieriebos Farm 9595 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -26.952444740674 27.280914008564

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang