Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kierieklapper Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Flip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 25 resensies vir Kierieklapper Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Esme V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V

Fantastic stay, highly recommended.

We had a fantastic stay at Kierieklapper Lodge, very friendly staff, perfect location for a family getaway. We were blessed with great sightings as well. Great value for money for 12 people. We will be back soon for another celebration.

Robyn B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn B

Loved every minute!

Absolutely incredible!

Leone T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone T

Ongelooflike positiewe ervaring! Sal graag weer daarheen gaan.

Ons was al 'n paar keer by Dinokeng, maar ons kuier by Kierieklapper staan kop en skouers uit as die beste ervaring ooit! Vriendelike en hulpvaardige personeel, moeite met wildritte, fasiliteite en aandag aan detail was onoortreflik.

Elma J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma J

Great! 10/10.

What a wonderful setting for my mother's 80th birthday get together. Game drives were a great added bonus - cheetah, buffalo and lion all in 1 day! Very clean. Highly recommended! Will definitely visit again.

Coenie L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie L

Wat 'n uitstekende plek in die natuur!

Dit was 'n wonderlike naweek in die natuurskoon. Veilig en baie gerieflik! Alles is in tip top kondisie en die bottel wyn was baie lekker om die kampvuur!

Mike K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike K

'n Heerlike (naweek) wegbreek plek naby aan die stad!

'n Ruim 5-ster selfsorg fasiliteit wat baie goed toegerus is. Net 'n uur weg uit Pretoria! Het baie meer op die 2 wildritte gesien as wat ons verwag het! Verblyf baie veilig binne hoë geëlektrifiseerde veiligheidsomheining. Sonpanele en batterye maak dat beurtkrag geen rol speel nie! Sal vir seker weer Kierieklapper besoek! Ons hele groep van 12 het dit baie geniet. Personeel ook baie hulpvaardig.

Leon S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Lovely, well-kept, private camp.

We had a lovely time with family - the ideal venue for a small reunion. Flip, Japie, and Dora were always happy to answer any questions and quick to help. The camp is ideal for a large group, even with kids. The pool, lawns, chalets, and everything else are well kept and maintained. The communal kitchen is a bit cramped, but there is a spacious pantry, and we spent most of the cooking time around the fire.

Celest S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest S

Our experience was breathtaking, relaxing and unforgettable!

It was absolutely amazing! The lodge was safe, clean and peaceful with everything you need and want. Highly recommend for family and friends of all ages. Cannot wait to go again!

James V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James V

Thoroughly enjoyable midweek break. Highly recommend.

Lovely midweek getaway within easy reach of JHB. The host was amazing and clearly has a passion for the business. Always willing to help without interfering. The other person was quick to respond and ensured everything lived up to our expectations.

Sunelle H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle H

Voel soos 'n 5-ster lodge.

Baie dankie aan Flip, Japie en Dora vir 'n onvergeetlike naweek. Ons sal beslis terugkom. Die plek was ruim, netjies en het alles waaraan jy kan dink. Die 2 wildritte was die hoogtepunt! Ons het jagluiperde, olifante, buffels en renosters gesien. Japie het moeite gedoen om ons al die groot wild te wys. Daar is DSTV, so ons kon kyk hoe die bokke wen. Die kamers het die mooiste uitsig, is ruim en is lekker privaat. Die viewing deck wat oor die watergat uitkyk was fantasties met 'n koppie koffie. Ons kan nie genoeg dankie sê nie.

Neil M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil M

Jaapie and Flip went out of their way.

Thanks very much to Jaapie and Flip for the wonderful time and experience at Kierieklapper Lodge. It was a wonderful weekend getaway. The game drives were well run and organized. The lodge had more than enough for the group. The entire lodge was cleaned multiple times daily.

Elaine E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E

Die lekkerste wegbreek saam familie, vriende en kinders.

Alles is netjies en goed georganiseerd. Ons het verniet sakkies hout ontvang per dag. Die kombuis en kamers was daagliks skoongemaak. Ons was elke betaaldedag op 'n wildrit gevat waarvan ons 'n jagluiperd, renosters, leeus, ens. gesien het. Dit was 'n belewenis. Daar is 'n pooltafel asook 'n dartbord. Die kombuis is goed ingerig met 'n spens. Die TV-kamer is naby die boma vir die wat wil ontspan. Alles was perfek en daar was hulp gegee sodra ons enige vrae gehad het. Ek beveel dit aan vir enige iemand wat 'n heerlike naweek wil beleef. Die eienaar was in kontak om seker te maak alles verloop glad. Ek het lanklaas sulke goeie diens en verblyf ontvang!

Kierieklapper Lodge se terugvoer

Hallo Elaine

Ai , dit doen mens se hart so goed om so iets te lees en gee mens sommer nuwe krag om moiete te doen!

Baie baie dankie.

Kierieklapper Lodge
Mari P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari P

Juweel in Dinokeng.

Ons was vir 'n familienaweek daar gewees. Pragtige lodge. Baie goed en gerieflik ingerig. Ons gaan beslis weer daar bespreek.

Celia L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia L

Fantastiese fasiliteite, ongelooflik vriendelik!

Ons het n familiekuiernaweek gehad. Die diens en kommunikasie van Phillip en Japie was voortreflik. Die fasiliteite is onverbeterlik! Was 'n voorreg om by Kierieklapper te kuier. Hoop ons kan dit gou weer doen!

Debbie Z - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie Z

Wonderful!

Expectations were met and exceeded.

Kierieklapper Lodge se terugvoer

Hi Debbie

Thank you so much for the lovely review.

Much appreciated.

Regards

Kierieklapper Lodge
Jan C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Goed uitgelegde lodge met alles wat jy nodig het en nog meer. Kan definitief aanbeveel.

Dankie, Japie, vir die onvergeetlike wildritte en Nora vir haar vriendelike skoonmaak en aan die kant maak. Jy het 'n wenner hier, Flip. Dankie dat jy dit met ons gedeel het.

Magriet H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet H

Wonderlike lodge.

So bly ons het die lodge ontdek. Wat 'n juweel van 'n plek. Die Lodge is uitstekend uitgelê en toegerus met alles wat jy benodig. Die kamers is baie gerieflik en netjies met die heerlikste groen grasperke wat voor jou uitstrek. Daar word voorsiening gemaak vir al jou behoeftes en die personeel (Japie en Dora) was gasvry en vriendelik. Selfs al is daar loadshedding is dit geen probleem nie, Japie sorg vir alles. Flip, die eienaar is altyd beskikbaar en die kommunikasie is puik. Dankie Flip vir 'n great plek, sal verseker weer kom kier.

Danielle R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle R

Wonderlike lodge!

Ons familie is so gelukkig dat ons hierdie lodge ontdek het! Dis netjies, gemaklik en het alles wat mens nodig het vir 'n baie spesiale wegbreek. Die wildritte is so goed georganiseerd dat hul kan seker maak jy sien elke dag iets nuuts en opwindend. Ons was so beïndruk met hoe goed toegerus die verblyf en kombuis was. Thank you Flip and Dora for your hospitality, but an extra special thank you to Japie, who made sure we had an amazing stay every step of the way!

Anke S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke S

Relaxing and peaceful.

The game drives were excellent. The place was as described and Japie, Dora and Flip were very efficient and always on time. Japie was very accommodating with drives. There is a generator and gas stove so loadshedding was no issue.

George J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George J

Fantastic service!

Wow, wow, wow! It looks the same as on the webpage. It was very clean and ready for us. Flip, Japie and Dora. Thank you for making sure everything was spot on. We were very well looked after, fantastic game drive and a big, big bonus was the lions next to the road.

Isabella R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella R

Exceptional Service, friendly Staff, everything you could wish for in a self-catering place. I would visit it again.

We booked the lodge for a long weekend to celebrate a milestone birthday.

Linda B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Ongelooflike lodge.

Ek kan Kierieklapper vir enige persoon aanbeveel. Dis ongelooflik, alles is netjies, alles is daar wat mens nodig het, die personeel is so vriendelik, die wildritte was besonders. Flip, die eienaar, is so vriendelik en hulpvaardig. Ek sal vir seker weer teruggaan. Nogmaals dankie vir 'n onvergeetlike naweek. Ons was ‘n groep vriende wat die naweek by Kierieklapper gekuier het, wat ‘n belewenis. Die lodge was perfek, skoon, netjies en daar was alles wat mens nodig het. Baie dankie aan Flip en sy span, ons sal verseker weer by julle kom kuier. Ek beveel Kierieklapper aan vir enige iemand wat ‘n onvergeetlike tyd in Dinokeng wil ervaar.

Belinda C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda C

What a gem!

Absolutely amazing! We will all definitely be back. We are always looking for a great place to go to and this was one we will return to. Kierieklapper Lodge ticks all the boxes. The hosts were very helpful and friendly. The game ranger was fabulous. The lodge is very well thought through. The accommodation is extremely comfortable and it feels like a home away from home. The game was outstanding! Thank you for the memories.

Ronel O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel O

Fantasties!

Ons is absoluut mal oor Kierieklapper Lodge. Die Lodge is uitstekend uitgelê. Slaapkamers en badkamers is pragtig, en baie netjies en skoon. Die kombuis, boma-area is puik! Flip en sy personeel was behulpsaam, altyd beskikbaar en seker gemaak ons het genoeg hout om warm te bly. Die vriendinne sê dis die beste girls-weekend-verblyf wat ons nog gehad het.

Wessel B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel B

Baie netjies, rustig en privaat.

Ons het ons dae bitter baie geniet, dis 'n pragplek en is heeltemal weg van als en almal af. Die kliëntediens van die bestuurder en huishulp was uitstekend. Daar is seker gemaak dat daar genoeg van als is en geen tekorting aan kombuisware nie. Sal enige tyd Kierieklapper aanbeveel en ons sal definitief terug wees. Kamers is uitstekend en die kuierarea is perfek uiteengesit vir oud en jonk. Vriendelike mense. Baie dankie.

Kierieklapper Lodge se terugvoer

Hallo Wessel

Baie, baie dankie.

Ek waardeer dit geweldig.

Groete, Flip.

Kierieklapper Lodge
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Hammanskraalpad, Dinokeng Game Reserve, Rust de Winter, 0040, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff030624bc375a97487e51ad7dc6cfbdaaf7fdfc24fa1c44e8396e25d1e57a544c2c8e7b8d672703fd5c6ef7be80a6421299?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 12) 25 5 1 5 Off Hammanskraal Road Dinokeng Game Reserve 0040 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.320053900258 28.397593635301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang