Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kierieklapper Lodge

Wildsplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Esme V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Fantastic stay, highly recommended. We had a fantastic stay at Kierieklapper Lodge, very friendly staff, perfect location for a family getaway. We were blessed with great sightings as well. Great value for money for 12 people. We will be back soon for another celebration.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Loved every minute! Absolutely incredible!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leone T
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Ongelooflike positiewe ervaring! Sal graag weer daarheen gaan. Ons was al 'n paar keer by Dinokeng, maar ons kuier by Kierieklapper staan kop en skouers uit as die beste ervaring ooit! Vriendelike en hulpvaardige personeel, moeite met wildritte, fasiliteite en aandag aan detail was onoortreflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma J
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Great! 10/10. What a wonderful setting for my mother's 80th birthday get together. Game drives were a great added bonus - cheetah, buffalo and lion all in 1 day! Very clean. Highly recommended! Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Wat 'n uitstekende plek in die natuur! Dit was 'n wonderlike naweek in die natuurskoon. Veilig en baie gerieflik! Alles is in tip top kondisie en die bottel wyn was baie lekker om die kampvuur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

'n Heerlike (naweek) wegbreek plek naby aan die stad! 'n Ruim 5-ster selfsorg fasiliteit wat baie goed toegerus is. Net 'n uur weg uit Pretoria! Het baie meer op die 2 wildritte gesien as wat ons verwag het! Verblyf baie veilig binne hoë geëlektrifiseerde veiligheidsomheining. Sonpanele en batterye maak dat beurtkrag geen rol speel nie! Sal vir seker weer Kierieklapper besoek! Ons hele groep van 12 het dit baie geniet. Personeel ook baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Lovely, well-kept, private camp. We had a lovely time with family - the ideal venue for a small reunion. Flip, Japie, and Dora were always happy to answer any questions and quick to help. The camp is ideal for a large group, even with kids. The pool, lawns, chalets, and everything else are well kept and maintained. The communal kitchen is a bit cramped, but there is a spacious pantry, and we spent most of the cooking time around the fire.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celest S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Our experience was breathtaking, relaxing and unforgettable! It was absolutely amazing! The lodge was safe, clean and peaceful with everything you need and want. Highly recommend for family and friends of all ages. Cannot wait to go again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Thoroughly enjoyable midweek break. Highly recommend. Lovely midweek getaway within easy reach of JHB. The host was amazing and clearly has a passion for the business. Always willing to help without interfering. The other person was quick to respond and ensured everything lived up to our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunelle H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Voel soos 'n 5-ster lodge. Baie dankie aan Flip, Japie en Dora vir 'n onvergeetlike naweek. Ons sal beslis terugkom. Die plek was ruim, netjies en het alles waaraan jy kan dink. Die 2 wildritte was die hoogtepunt! Ons het jagluiperde, olifante, buffels en renosters gesien. Japie het moeite gedoen om ons al die groot wild te wys. Daar is DSTV, so ons kon kyk hoe die bokke wen. Die kamers het die mooiste uitsig, is ruim en is lekker privaat. Die viewing deck wat oor die watergat uitkyk was fantasties met 'n koppie koffie. Ons kan nie genoeg dankie sê nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Flip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Hammanskraalpad, Dinokeng Game Reserve, Rust de Winter, 0040, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff030624bc375a97487e51ad7dc6cfbdaaf7fdfc24fa1c44e8396e25d1e57a544c2c8e7b8d672703fd5c6ef7be80a6421299?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 12) 25 5 1 5 Off Hammanskraal Road Dinokeng Game Reserve 0040 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.320053900258 28.397593635301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang