Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kierieklapper Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Hammanskraalpad, Dinokeng Game Reserve, Rust de Winter, 0040, Limpopo
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Kierieklapper Lodge is 'n privaat selfsorg-lodge vir 12 gaste in die bekende Dinokeng Wildreservaat en is ideaal vir 'n groep of familie.

Die lodge beskik oor 6 chalets met slaapplek vir 2 gaste elk. Vyf van die chalets het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die sesde chalet het ook 'n koninggrootte-bed, maar die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n oond en stoof, 'n mikrogolf, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan binne of buite by die etenstafel geniet word. Gaste kan in die sitarea ontspan wat 'n TV het. Die sitarea lei na 'n onderdakstoep.

Kierieklapper gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geaffekteer nie.

Die lodge het elektriese omheining, 'n speletjieskamer, 'n klein gimnasium, 'n trampolien, lapa, vuurput en braai-area, asook 'n swembad. 'n Wildrit met 'n veldgids van 2 ure per betaalde en bespreekte dag is by die tarief ingesluit vir 'n groep van 12. Ekstra wildritte kan teen ekstra koste bespreek word. Geen wildritte is beskikbaar op die oggend van die uitklokdatum nie.

Gratis WiFi is beskikbaar in leefarea. Drie sakkies hout word daagliks gratis voorsien en hout is op perseel te koop.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 6
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet
Badkamer 6
En-suite  - Slaapkamer 6
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Esme V
5.0
Fantastic stay, highly recommended. We had a fantastic stay at Kierieklapper Lodge, very friendly staff, perfect location for a family ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Robyn B
Saam met vriende
5.0
Loved every minute! Absolutely incredible!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Leone T
5.0
Ongelooflike positiewe ervaring! Sal graag weer daarheen gaan. Ons was al 'n paar keer by Dinokeng, maar ons kuier by Kierieklapper staan kop en skoue...
Sien meer
Jun 2024
Elma J
5.0
Great! 10/10. What a wonderful setting for my mother's 80th birthday get together. Game drives were a great added bonus - cheetah, buff...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Coenie L
Gesin met tieners
5.0
Wat 'n uitstekende plek in die natuur! Dit was 'n wonderlike naweek in die natuurskoon. Veilig en baie gerieflik! Alles is in tip top kondisie en die ...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Flip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Langs Hammanskraalpad, Dinokeng Game Reserve, Rust de Winter, 0040, Limpopo
  • Gaste dink Kierieklapper Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Hammanskraalpad, Dinokeng Game Reserve, Rust de Winter, 0040, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff030624bc375a97487e51ad7dc6cfbdaaf7fdfc24fa1c44e8396e25d1e57a544c2c8e7b8d672703fd5c6ef7be80a6421299?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 12) 25 5 1 5 Off Hammanskraal Road Dinokeng Game Reserve 0040 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.320053900258 28.397593635301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang