Kierieklapper River House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sonette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Daan K - Jul 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Kierieklapper River House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Daan. Ons is baie bly julle het die huis en fasiliteite geniet. Kom kuier gerus weer binnekort by Kierieklapper River House.
Faye D - Jun 2024
Algehele gradering
Lovely family holiday.
Kierieklapper River House se terugvoer
Thank you for the feedback, Faye. We are glad you enjoyed your time at Kierieklapper River House and would love to welcome you back soon.
Robert W - Mei 2024
Algehele gradering
Regtig lekker gekuier.
Anna-marie T - Jan 2024
Algehele gradering
We rested well and would like to stay longer.
Sterna V - Sep 2024
Algehele gradering
Het gerus ontspan en gekuier.
Kierieklapper River House se terugvoer
Ons is baie bly julle het die kuier by Kierieklapper River House geniet. Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Sterna. Ons hoop julle kom rus en ontspan sommer binnekort weer by ons.
Robert W - Aug 2023
Algehele gradering
10 uit 10.
Jaco S - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome.
Kierieklapper River House se terugvoer
Ons is baie bly julle het die naweek by Kierieklapper River House geniet. Baie dankie vir die positiewe terugvoer Jaco en ons hoop julle is sommer binnekort weer terug.
Laura V - Mrt 2023
Algehele gradering
Absolute fantastiese plekkie!
Kierieklapper River House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Laura, ons is baie bly julle het die tyd geniet. Kom kuier gerus weer binnekort by Kierieklapper River House.
Jonathan K - Okt 2023
Algehele gradering
Magical place to stay.
Chris K - Aug 2023
Algehele gradering
Groot en ruim vir 'n groot groep.
Irma B - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het lekker langs die swembad gelê en na die wild gekyk.
Hannelie J - Okt 2022
Algehele gradering
Kuier was baie lekker.
Kierieklapper River House se terugvoer
Ons is baie bly julle het die kuier by Kierieklapper River House geniet. Baie dankie vir die positiewe terugvoer Hannelie en ons hoop julle is sommer binnekort weer terug.
Elinda M - Sep 2022
Algehele gradering
Na my mening, die beste huis in Marloth vir 'n groep.
Kierieklapper River House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Elinda, ons is baie bly julle het die spesiale familie kuier geniet by Kierieklapper River House. Kom kuier gerus weer binnekort.
Jaun L - Feb 2022
Algehele gradering
Luukse plek vir die prys van 'n rondawel in Kruger.
Kierieklapper River House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Jaun, ons is bly julle het die kuier geniet. Kom kuier gerus weer binnekort by Kierieklapper River House met die hele familie.
Jan S - Des 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier by Kierieklapper. Sal verseker weer gaan. Phillip is baie vriendelik en behulpsaam. Swembad is 'n groot plus in die warm weer.
Kierieklapper River House se terugvoer
Baie dankie vir die aanbeveling Jan, ons is bly julle het die kuier geniet. Kom kuier gerus weer binnekort by Kierieklapper River House.
Mrs F - Jun 2022
Algehele gradering
It was absolutely wonderful. It's a big, spacious house with a lovely open plan concept. Family friendly.
Kierieklapper River House se terugvoer
Thank you for the positive feedback. We're glad you have enjoyed the family celebration and stay with us. Looking forward to welcome you back soon.
Nomthandazo M - Okt 2021
Algehele gradering
Amazing.
Kierieklapper River House se terugvoer
Thank you for the feedback Nomthandazo. We're glad you have enjoyed your stay with us at Kierieklapper River House.
Annie H - Jul 2021
Algehele gradering
Ons het ons tyd in Kierieklapper baie geniet!
Kierieklapper River House se terugvoer
Ons is baie bly julle het die tyd by Kierieklapper River House geniet, Annie. Baie dankie vir die positiewe terugvoer en ons hoop julle is sommer binnekort terug.
Andre C - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en luuks.
Cindy S - Mei 2021
Algehele gradering
The house was beautiful and clean, the caretaker of the house was on with everything he made sure we felt secure.
Kierieklapper River House se terugvoer
Thank you for the recommendation and feedback, Cindy. We're glad you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you back soon.
Elinda M - Mrt 2021
Algehele gradering
N Juweel in die bos, pragtig! Baie dankie, dit was 'n voorreg!
Kierieklapper River House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Elinda, ons waardeer dit baie en hoop om jou binnekort weer terug te verwelkom.
Ellenor J - Des 2021
Algehele gradering
Luuks, ontspanning.
Kierieklapper River House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Ellenor, ons is bly julle het vakansie by Kierieklapper River House geniet. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Haidee D - Aug 2021
Algehele gradering
We had a wonderful stay, just wished it was longer.
Kierieklapper River House se terugvoer
Thank you for the positive feedback Haidee. We're glad you've enjoyed your stay with us and hope to welcome you back soon.
Fanie N - Sep 2021
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Kierieklapper River House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Fanie, ons is bly julle het die kuier geniet. Kom kuier gerus weer binnekort by Kierieklapper River House.
Jenny V - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Kierieklapper River House se terugvoer
Hi Jenny, baie dankie vir die teugvoer. Ons is bly julle het die kuier geniet by Kierieklapper.
Weila-marie S - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier, en huis was baie gerieflik ingerig.
Lees meerKierieklapper River House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Weila-marie, ons is bly julle het die kuier geniet. Kom kuier gerus weer binnekort by Kierieklapper River House.
Samantha M - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflik.
Lees meerKierieklapper River House se terugvoer
Ons is baie bly julle het Kierieklapper River House gekies vir die spesiale kuier, Samantha. Baie dankie vir die terugvoer en ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Erika W - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was die beste vakansiehuis ooit. Ongeloofkik mooi, gerieflik, skoon, ruin en netjies.
Kierieklapper River House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Erika, ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Elaine T - Feb 2020
Algehele gradering
Rustigheid in die bos - kan nie vir beter vra nie.
Kierieklapper River House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Elaine, ons is bly julle het weer die rustige bos kuier by Kierieklapper River House geniet. Ons sien uit daarna om julle binnekort terug te verwelkom.
Hanlie H - Jan 2020
Algehele gradering
Ongelooflik rustig en lekker.
Kierieklapper River House se terugvoer
Ons is bly jul het die kuier geniet en lekker gerus, Hanlie. Kom kuier gerus binnekort weer by Kierieklapper River House.
Esther K - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier en daar was baie diere rondom die huis, pragtig! En in die nag het ons die leeus hoor brul.
Kierieklapper River House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Esther. Ons is bly julle het die oorslaap en die ervaring van al die diere geniet. Wees verseker dat ons gaste se veiligheid ten alle tye van uiterste belang is.
Antoinette D - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflike, netjiese kuierhuis. Die beste.
Kierieklapper River House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Antoinette. Ons is baie bly julle het die kuier by Kierieklapper River House geniet. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Daphne B - Jul 2019
Algehele gradering
Beautiful home in tranquil bushveld location.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige huis in 'n rustige bosveld-ligging.
Ons was 'n groep van 8, van 12 tot 70 jaar oud. Ons groep het plaaslike en internasionale toeriste ingesluit. Almal was verheug oor die huis! Ons het koedoes, vlakvarke, sebras en rooibokke gehad wat reg langs die huis was, en ons het kameelperde en volstruise van naby af langs die rivier gesien, en olifante en waterbok langs die heining. Ons het 'n begeleide wildsrit in die oggend na die Kruger bespreek en self met die volgende een gery: albei was ongelooflik! Ons het by die Krokodilhek ingegaan en by Malelane uitgegaan en onder in Sabie gestop. Phillip was wonderlik! Baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal hierdie huis beslis aanbeveel en sal baie graag terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kierieklapper River House se terugvoer
We are glad you enjoyed your stay Daphne, and we would love to welcome you back soon.
Retha R - Jun 2019
Algehele gradering
Puik persoonlike diens. Sal beslis weer gebruik maak.
Lees meerKierieklapper River House se terugvoer
Retha ons is baie bly julle het die kuier by Kierieklapper River House geniet. Hoop julle is sommer binnekort weer terug.
Baie dankie vir die terugvoer.
Morne P - Mei 2019
Algehele gradering
Topklas verblyf in wonderskoon.
Lees meerKierieklapper River House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Morne. Ons is baie bly julle het die tyd by Kierieklapper River House geniet en hoop om die hele familie binnekort terug te verwelkom.
Marilette B - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerKierieklapper River House se terugvoer
Ons is bly julle het die kuier by Kierieklapper River House geniet Marilette. Hoop om julle sommer binnekort weer terug te verwelkom!
Jetane C - Apr 2019
Algehele gradering
Stunning house with beautiful view of the Kruger.
Kierieklapper River House se terugvoer
Thank you for the positive feedback Jetane. We're glad you have enjoyed your stay with us and look forward to welcome you back soon.
Magdel J - Mrt 2019
Algehele gradering
Verskriklik lekker en gerieflik.
Kierieklapper River House se terugvoer
Ons is baie bly julle het die kuier by Kierieklapper River House geniet, Magdel. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Tracey S - Mrt 2019
Algehele gradering
Amazing house. Thank you.
Kierieklapper River House se terugvoer
We are so glad you choose Kierieklapper River House for your special celebration! Looking forward to welcome you back very soon Tracey.
Shaun B - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome.
Kierieklapper River House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Shaun. Ons is bly julle het die kuier geniet en hoop om julle sommer baie gou weer terug te verwelkom by Kierieklapper River House.
Fred T - Aug 2019
Algehele gradering
It is a great value for money bush experience.
Kierieklapper River House se terugvoer
Fred we're glad Kierieklapper River House is one of your favourite destinations. Glad you enjoyed the stay. See you again soon!
Amelda A - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasties hemel op aarde!
Lees meerKierieklapper River House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Amelda. Ons is bly julle het die kort wegbreek geniet en hoop om jul binnekort terug te verwelkom!
Sevda Zijdenbos N - Des 2017
Algehele gradering
Absolutely recommended!
Lees meerKierieklapper River House se terugvoer
Thank you for the positive feedback. I'm glad you've enjoyed your stay with us. We hope to welcome you back soon.
Rene V - Okt 2017
Algehele gradering
Excellent.
Kierieklapper River House se terugvoer
We are glad you enjoyed your stay and would love to welcome you back soon.
Deon O - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekend, beste waarde vir geld as enkelreisger.
Kierieklapper River House se terugvoer
Ons is bly jy het die wegbreek by Kierieklapper River House geniet! Dankie vir die positiewe terugvoer.
Nalize V - Des 2015
Algehele gradering
Die perfekte rusplek!
Frank C - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was regtig 'n fantastiese ondervinding en ons sal beslis weer terugkom.
Martina N - Okt 2015
Algehele gradering
Ons het die binne-braai glad nie benut nie, dis dalk iets vir die winter. Ons sou 'n buite-braai verkies het.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krokodilstraat 457, Krugerwildtuin, Marlothpark bewarea, 1470, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang