Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kierieklapper River House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Daan K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Fantasties. Ons het baie lekker gebly by die Kierieklapper River House. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die huis is op die rivier geleë. Phillip het die huis elke dag baie mooi kom skoonmaak en was baie aangenaam. Die stoep area is omring deur groot bome wat lekker koelte verskaf op die dek. Die diere kom tot teenaan die huis. Die boma braai area is die wenner. Ek sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonette
Kierieklapper River House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Daan. Ons is baie bly julle het die huis en fasiliteite geniet. Kom kuier gerus weer binnekort by Kierieklapper River House.

Faye D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lovely family holiday. We had a lovely stay, the location was fabulous and a wonderful view onto the Crocodile River. Night time was spectacular around the boma fire, and the house had all we needed for our stay. The butler was also very helpful. We hope to be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonette
Kierieklapper River House
Thank you for the feedback, Faye. We are glad you enjoyed your time at Kierieklapper River House and would love to welcome you back soon.

Robert W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Regtig lekker gekuier. Baie lekker gebly, perfekte ligging en waarde vir geld. Die diens was uitstekend en alles wat nodig is, was daar. Sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

We rested well and would like to stay longer. Fantastic place. Spacious house and rooms. The butler is very friendly and helpful. The swimming pool is a bit cool but nice. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sterna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Het gerus ontspan en gekuier. Pragtige plek, ligging kon nie beter wees nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sonette
Kierieklapper River House
Ons is baie bly julle het die kuier by Kierieklapper River House geniet. Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Sterna. Ons hoop julle kom rus en ontspan sommer binnekort weer by ons.

Robert W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

10 uit 10. Baie lekker gebly — skoon netjies, als daar wat nodig is, pragtige uitsigte en Philip is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Awesome. Baie lekker plek, lekker groot en gerieflik, veral as jy 'n groep mense is en elkeen het sy privaat spasie met die huis se uitleg. Awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonette
Kierieklapper River House
Ons is baie bly julle het die naweek by Kierieklapper River House geniet. Baie dankie vir die positiewe terugvoer Jaco en ons hoop julle is sommer binnekort weer terug.

Laura V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Absolute fantastiese plekkie! Die huis was verskriklik skoon en netjies en presies soos foto's wys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonette
Kierieklapper River House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Laura, ons is baie bly julle het die tyd geniet. Kom kuier gerus weer binnekort by Kierieklapper River House.

Jonathan K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Magical place to stay. We have stayed in a number of houses in Marloth, and Kieriekplapper River House is probably the best. It is a wonderful house that has all that you need, and Phillip the butler is a huge asset to the property. He is polite, helpful, and very hardworking, and the house would be less without him.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2023

Groot en ruim vir 'n groot groep. Ons het ons verblyf baie geniet. Die nagapies en vlakvarke was elke aand 'n hoogtepunt. Phiip was baie behulpsaam en ons het 'n baie vriendelike ontvangs gehad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krokodilstraat 457, Krugerwildtuin, Marlothpark bewarea, 1470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp0HmKH3Yunlg6ZrTEJTRo4J1vJlF9ChWCCJDZpJu6edSkXyIL6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 48 5 1 5 457 Crocodile Street Kruger National Park 1470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.375279472317 31.75790587616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang