Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kierieklapper River House

  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krokodilstraat 457, Krugerwildtuin, Marlothpark bewarea, 1470, Mpumalanga
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Kierieklapper River House is 'n luukse selfsorghuis vir gesinne aan die oewer van die Krokodilrivier met 'n uitsig oor die Krugerwildtuin. Hierdie selfsorghuis is ideaal vir gesinne en klein groepe wat op soek is na 'n unieke bosveld-ervaring.

Kierieklapper River House is geskik vir 8 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 4 slaapkamers, elkeen met lugversorging, 'n en suite-badkamer en uitgang na buite. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die vierde kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Al die beddens is oorgetrek met silwerskoon, wit linne en handdoeke word voorsien. Die huis word elke dag skoongemaak en WiFi sowel as 'n TV met volledige DStv is beskikbaar.

Kierieklapper River House beskik verder oor 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis, 'n binnebraai, eetarea, 'n dek met vuurmaakplek en 'n swembad. Die sitkamer en boonste balkon het pragtige uitsigte en is ideaal vir gesinne en vriende wat die natuur saam wil waardeer.

Hierdie huis is ideaal vir besoekers wat die Laeveld wil verken. Die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek en Malalane-hek is onderskeidelik 15 en 30 km van Kierieklapper af met 'n teerpad. Die Krokodilbrug kan bereik word met 'n teerpad wat deur Komatipoort loop. Daar is 'n hele paar uitstekende gholfbane en restaurante in Malelane en Komatipoort. En Mbombela (Nelspruit) en Witrivier, 80 en 100 km van Kierieklapper af, het selfs nog meer doendinge. Kierieklapper River House kan jou voorsien van die kontakbesonderhede van interessante doendinge in die omgewing, soos olifantry, restaurante en die Jane Goodall Chimpanzee Sanctuary, om maar 'n paar te noem. Die Kruger Mpumalanga Lughawe is net sowat 80 km van Kierieklapper River House af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Liesel W
5.0
Lekkerste kuier. Ons het 'n heerlike tyd gehad. Ek sal enige tyd weer teruggaan. Huis is groot, baie goed toegerus, ons het niks kortgekom nie.
Nov 2024
Nobuhle M
Saam met vriende
5.0
Very nice. Great awesomeness! We enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Daan K
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Ons het baie lekker gebly by die Kierieklapper River House. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die huis is op die rivier geleë...
Sien meer
Jul 2024
Faye D
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely family holiday. We had a lovely stay, the location was fabulous and a wonderful view onto the Crocodile River. Night time was sp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Robert W
Saam met lewensmaat
5.0
Regtig lekker gekuier. Baie lekker gebly, perfekte ligging en waarde vir geld. Die diens was uitstekend en alles wat nodig is, was daar. Sien julle we...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Krokodilstraat 457, Krugerwildtuin, Marlothpark bewarea, 1470, Mpumalanga
  • Gaste dink Kierieklapper River House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krokodilstraat 457, Krugerwildtuin, Marlothpark bewarea, 1470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp0HmKH3Yunlg6ZrTEJTRo4J1vJlF9ChWCCJDZpJu6edSkXyIL6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 51 5 1 5 457 Crocodile Street Kruger National Park 1470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.375279472317 31.75790587616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang