Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kieron's Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sandra Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Kieron's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nadia D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D

Uitstekend! Sal vir seker aanbeveel!

Ons het heerlik gebly by Kieron's Cottage! Sandra het ons baie vriendelik verwelkom en die cottage was silwerskoon! Ons was ook aangenaam verras dat die verblyf ontbyt ingesluit het. Daar was ook melk, vrugtesap, yoghurt, broodrolletjies, tamatiesous en chutney in die yskas vir ons gebruik en selfs vrugte en ligte snacks. Sal vir seker weer van Kieron's Cottage gebruik maak as ons verblyf in die area benodig!

Kieron's Cottage se terugvoer

Baie dankie, dit was baie lekker om julle te ontmoet!

Kieron's Cottage
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel CF1, Frischgewaagd Plaas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27cb30e7bdf34ba15d03c421f321112706b2b8531afeddfb62b7dde755f1222d81caa83a31c1c74adee811d77d1e051ba0df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Plot CF1 Frischgewaagd Farm 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.106374848669 30.354806869772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang