Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kievits Kroon Gauteng Wine Estate

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.9
Nico W
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Waarde vir geld. Ons het dit baie geniet om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morkel B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Ons gaan weer terug. Fantasties veilig. Ons sal weer daar aanbly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Kos was fantasties. Drankies baie duur. Seep ens. vasgeplak aan houers om diefstal te voorkom (skep 'n president). Sekuriteit by aankoms vermetel (We will search your vehicle when you leave). Kelnerin Eunice was fantasties! Die rustigheid was hemels.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jane T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Amazing restaurant but hotel service was not great this time. Check-in was not seamless. We prepaid everything, got acknowledgement from the hotel, but still had to produce proof of payment again, which was just inconvenient. Especially considering we already had acknowledgment from the hotel. We were also woken up by the sound of construction at 06:45 on Sunday morning. Not impressed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Valencia M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Nov 2022

We enjoyed our stay, the place is beautiful, the staff members are friendly and helpful, they make you feel at home. I was just disappointed on our arrival at the rooms, the entrance of 49 - 51 was very dirty, the floor was not swept and mopped, there were dirty glasses on the floor at the entrance, I had to call reception to ask them to send a cleaner to come clean. At the restaurant, we ordered food for 6 people, the waitress only brought food for 5 people, after a while when we realised that the food is not coming, we informed them that the other person did not get the food that she ordered, we waited for so long before they brought her food, we were almost done eating. When they brought the food it was a wrong order, so she cancelled the food, she didn't eat. I propose that the waiters and waitresses should attend to one table at a time to avoid confusion of orders.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulene K
1 nag Saam met vriende
3.8
Sep 2022

Groot teleurstelling. Wou nog altyd Kiviets Kroon besoek. Dit was regtig 'n groot teleurstelling. Te min plek om te sit met etes. Lounge maar "around the pool" en eet op jou skoot in die son, als blameer op beurtkrag en te min personeel. Kelnerin ons bestelling opgemors, het naderhand maar net opgegee, kamer toe gegaan en snacks geëet wat ons self gebring het. Baie ongeorganiseerd en bestuur voel maar net 'n veer. Sal nie sommer weer Kievits Kroon besoek nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Felicity C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

We had a wonderful stay. Had a very nice treatment at the spa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2021

Dagwegbreek saam met eggenoot. Die kos was baie goed en die diens ook. Wayne, ons kelner het deurentyd seker gemaak dat daar aan al ons behoeftes voldoen word. Daar is wel huidiglik restourasies aan die gang wat sekere fasiliteite buite werking gelaat het - soos die spa. Ons glo oor 3 maande sal die plek weer in sy eerstydse glorie wees as al die werk klaar is. Ons sal definitief weer teruggaan - veral in die lente.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus E
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2021

Goeie kliënte-diens Kos is goeie gehalte.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2021

Voldoen aan behoeftes en standaarde. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Eddie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 204 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reier-weg 41, Kameeldrift-Oos, Roodeplaat, 0035, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhYTU4Yzc0LTY5MTMtNDNiYi05NWU1LTI5NTgwMDc2NWU1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 860 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 41 Reier Road Kameeldrift East 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.658783 28.320616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang