Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiewiet

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Steffi T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Aangenaam en gemaklik. Netjies en skoon. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ebrahim P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Wonderlike tyd gehad in Struisbaai. Wens ons kon langer bly. Ek sal Kiewiet enige tyd aanbeveel. Die huis is netjies ingerig en ligging perfek. Dankie aan ons gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Skoon, netjies, naby winkels en restaurante. Ons was 'n groep van 7 mense. Die huis is mooi ingerig, skoon en netjies. Alles is daar wat mens kan benodig - net jou eie skottelgoed-opwasseep saamvat vir handwas of met die opwasmasjien was. Grasperk en skaduwee agter vir die hondekinders indien hulle buite wou lê. Die braai-area is lekker ingerig met ingeboude banke. Ons en die hondekinders het regtig lekker gebly. Naby die hawe en die OK-Minimark. Ons sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brent R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Excellent. Will be there next year again. It's the 2nd time staying there. Perfectly positioned and inside braai. The host is perfect and made sure everything was in place and assisted where they could. Also always available on WhatsApp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Shanice M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Great and had such an awesome time. It was amazing, nearby everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashlyn V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2024

Baie lekker gebly, sal dit vir enigeen aanraai. Ons het baie lekker gebly, dus naby als, en vir ons as 'n groep vriende was dit die perfekte huis. Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2024

Belewend. Was fantastic, will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Muranda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2023

Ruim plek. Binnebraai was heerlik. Gras was lank en daar was onkruid op die plaveisel. Breekware en linne was ook nie skoon nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liza F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2023

Peace and quiet. Will definitely go back again. It's a nice getaway from technology and the city rush.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johlanda W
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2023

Baie lekker gekuier. 'n Sentrale plekkie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Janneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 1 950
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofwegstraat 75, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe05fdce18ab5a6987f67838b6e6fcbb8de44d4e90b1982d65e68c86fb32a166529a4d2e77343c7314a80af9fa92efa321fb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 8 mense 28 5 1 5 75 Hoofweg Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.801256359862 20.053976279762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang