Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiewiet

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Wajeah H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

It's a win for me and my family, we will definitely be back. The place was more than expected, it was clean and had all that we needed. The children enjoyed sleeping on the top bunk. It was only the room with the en-suite mattress that was a bit thin.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nazeema D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Beautiful holiday. Loved the peace & quiet & friendliness of the locals. Everything you need is in walking distance. My family thoroughly enjoyed our stay and is already planning our 2025 holiday. PS A steam iron would make a very good addition, especially when you want to go out and explore the beautiful restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steffan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Onvergeetlike herinneringe. Baie lekker verblyf, miskien kan toekomstig gekyk word na 'n rolstoelhelling. Die buitebraai kan ook verstelbare staalinstellings kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiebe T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Verblyf baie geniet. Dankie. Ons verblyf baie geniet! Naby alles wat nodig is, winkels, strande ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marshal M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie baie nice. Dit was baie lekker rustig, lieflike huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Baie aangenaam gewees. Lieflike plekkie met 'n mooi uitsig en sentraal geleë. Paternoster is 'n heerlike kusdorp waar jy jou siel kan rus. Naby genoeg aan Vredenburg met genoeg restaurante en winkeltjies. 'n Weskus-juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirlay Annique E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

I love it there. Except for the wet weekend. But we did enjoy our stay. We will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Ontspannend, warm, gesellig. Ek sal weer en weer gaan. Dit is net lekker gesellig, veilig, netjies en jy vergeet van stres alles in een.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwinah C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Beautiful destination. My wedding of 7 years ago was on the beach of Paternoster and we try to come yearly for our anniversary.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Amazing location and peaceful. Our stay at Kiewiet was extremely pleasant and we'll definitely go again. On arrival, the house was perfectly clean and equipped with everything we needed. You won't go wrong with this location and house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 1761

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No. 14, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwXUca0Ayw3m8yV9MpUuTV9uBesDgyRVky8yDO6U2WjyBeZYYnd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 50 5 1 5 No 14 Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.809072430343 17.890123693455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang