Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiewietjie Cottages

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kiewietjie-weg 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 R540 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kiewietjie Cottages is in die kusdorpie Sedgefield geleë, tussen George en Knysna, langs die bekende Tuinroete in die Wes-Kaap.

Eenheid no 3 is 'n oopplan-woonstel wat met 'n dubbelbed gemeubileer is, en daar is 'n stapelbed in die onderdak-patio-area. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, en die kombuisie is ingerig met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, en eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv Compact Plus en braaigeriewe buite in.

Eenheid no 2 het slaapplek vir 6 gaste (4 volwassenes en 2 kinders) en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Daar is ook 'n slaapbank vir kinders in die leefarea. Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het buitebraaigeriewe. 'n TV met DStv Compact Plus is beskikbaar.

Gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die ligte en TV sal tydens beurtkrag werk. Daar is ook 'n gasstoof beskikbaar.

Die eiendom is net 500 m vanaf die strand en 'n verskeidenheid winkels en restaurante geleë.

Die area rondom Sedgefield is 'n paradys vir buitelug-entoesiaste. Groenvlei-meer is die enigste varswatermeer in die area en is 'n gewilde plek vir baarshengel. Sedgefield se omgewing is 'n oorvloed van fynbos, Lakeside, en woud staproetes wat die energieke vermaak sal hou vir ure.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 92 resensies vir Kiewietjie Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kiewietjie-weg 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kiewietjie Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kiewietjie-weg 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiOTdkY2ExLWJjNTktNDA2ZS05MzAzLTdiYzZkYWY0MTUzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 17 Kiewietjie Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.029456212308 22.804213032541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang