Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KiewietKamer

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Belinda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons tyd was net te min om alles te geniet. Ons ondervinding was lekker, dankie. Ons kan dit hoog aanbeveel vir enige persoon wat rus en vrede wil hê in 'n goed toegeruste Kiewietkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
KiewietKamer
Dankie, Belinda Lekker om julle te kon ontvang by KiewietKamer. En nog beter om te hoor dat julle so tevrede is met ons eenheid. Besoek ons weer. Met meer tyd om alles te ervaar. Groete, Adri

Brenda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Just perfect. Kiewiet Kamer was perfect in every way, and the beach is very accessible. Truly a place to unwind. Can't wait to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Kan ten sterkste aanbeveel vir 'n rustige verblyf by die see. Ons het regtig lekker gebly, alles baie skoon en netjies. Kan dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerene B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Relaxing & restful. Kiewietkamer has absolutely everything you could need in a holiday or business stay. The host was very thoughtful and welcoming. A perfect little paradise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
KiewietKamer
Kiewietkamer says thank you for the kind words from this very kind human being that she could host!

Johan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Amazing, comfortable, clean and value for money. This was most probably the best self-catering experience that we have ever had. The facilities were extremely comfortable, spacious and clean and everything worked. Adri made us feel so welcome. The special little details like great coffee, rusks etc. made us feel at home. If I can raise one negative comment it would be that the current photos on the website do not do the place justice. This place is far better that depicted in the photos. We will strongly recommend this facility and will definitely stay there again next time we are in Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rose M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Onbeskryflik goed. Adri die gasvrou wonderlik. So skoon en netjies. Rustig gewees. Mooiste beddegoed. Sal dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
KiewietKamer
Dankie Rose en Johan!!! Sulke mooie woorde. Kom weer hier langs wanneer julle die lang pad vat!

Francois B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Rustig by die see. Netjies akkommodasie met selfs meer as wat mens nodig het - hulle het aan alles gedink. Ons het lekker gebly en ontspan in die swembad sowel as op die strand net 'n paar meter weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
KiewietKamer
Dankie vir jou terugvoering, Francois!!! Lekker as gaste ons ruimte en die kleiner dinge waardeer. Kom kuier weer.

Simone S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Friendly, spotless and peaceful. All I can say is "wow". Warm and welcoming hosts, the unit has everything you need and more. Spotless and so comfortable. We will definitely recommend it to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karla S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Pragtige kamer, volle toegang tot strand en wonderlike verwelkoming. Warme verwelkoming van Adri en haar woefie. Dit was 'n heerlike, vinnige wegbreek met alles tot ons beskikking. Was 'n groot bederf dat daar 'n privaat deurgang na die strand is. KiewietKamer sal ons definitief aan enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2019

Baie lekker gebly en die ontbyt was fantasties! Kiewietkamer is 'n netjies en gerieflike verblyf opsie in Clarens en kan ons dit vir seker aanbeveel! Kelly-Ann het ons baie vriendelik ontvang en ons sal die heerlike kontinentale ontbyt onthou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
KiewietKamer
Dankie Jacques, Hoewel jy seker bedoel Adri en Melkbosstrand. Julle het omtrent kruis en dwars gereis. Dit was egter goed om julle hier by ons te kon ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kiewietjie-weg 5, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5540f85b71bc6311c2ad9f45cf15890fddeeb942269379a42d60f17a37349c681c4a66d174dfabbdfa374df92091e68817d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 5 Kiewietjie Road Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -33.69954 18.44181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang