KiewietKamer
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Hendrik S - Mrt 2024
Algehele gradering
Kan ten sterkste aanbeveel vir 'n rustige verblyf by die see.
Nerene B - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxing & restful.
KiewietKamer se terugvoer
Kiewietkamer says thank you for the kind words from this very kind human being that she could host!
Johan E - Nov 2022
Algehele gradering
Amazing, comfortable, clean and value for money.
Lees meerRose M - Mrt 2022
Algehele gradering
Onbeskryflik goed. Adri die gasvrou wonderlik. So skoon en netjies. Rustig gewees. Mooiste beddegoed.
KiewietKamer se terugvoer
Dankie Rose en Johan!!! Sulke mooie woorde. Kom weer hier langs wanneer julle die lang pad vat!
Francois B - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig by die see.
KiewietKamer se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, Francois!!! Lekker as gaste ons ruimte en die kleiner dinge waardeer. Kom kuier weer.
Simone S - Des 2021
Algehele gradering
Friendly, spotless and peaceful.
Karla S - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige kamer, volle toegang tot strand en wonderlike verwelkoming.
Jacques T - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly en die ontbyt was fantasties!
KiewietKamer se terugvoer
Dankie Jacques,
Hoewel jy seker bedoel Adri en Melkbosstrand. Julle het omtrent kruis en dwars gereis. Dit was egter goed om julle hier by ons te kon ontvang.
Marlize M - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig, skoon, netjies, gemaklik en ongelooflike vriendelike hartsmense.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kiewietjie-weg 5, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang