Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KiewietKamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kiewietjie-weg 5, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

KiewietKamer is ’n gerieflike selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Melkbosstrand. Dit is 100 m vanaf die strand wat deur ’n privaat serwituutpaadjie bereik kan word.

Die eenheid het ’n privaat-ingang en 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ’n stort. Gehaltelinne, strand- en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met ’n yskas, mikrogolfoond, ’n induksieplaat, eetgerei en breekware. Die eenheid het ’n TV asook WiFi.

Gaste kan die swembad gebruik en daar is parkeerplek voor die motorhuis. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Belinda W
Saam met lewensmaat
5.0
Ons tyd was net te min om alles te geniet. Ons ondervinding was lekker, dankie. Ons kan dit hoog aanbeveel vir enige persoon wat rus en vrede wil hê i...
Sien meer
Sep 2024
Brenda B
Saam met lewensmaat
5.0
Just perfect. Kiewiet Kamer was perfect in every way, and the beach is very accessible. Truly a place to unwind. Can't wait to return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Hendrik S
Saam met lewensmaat
5.0
Kan ten sterkste aanbeveel vir 'n rustige verblyf by die see. Ons het regtig lekker gebly, alles baie skoon en netjies. Kan dit vir seker aanbeveel.
Mrt 2024
Nerene B
Besigheidsreis
5.0
Relaxing & restful. Kiewietkamer has absolutely everything you could need in a holiday or business stay. The host was very thoughtful a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Murray R
Saam met lewensmaat
4.8
Ons het twee aande heerlik geslaap met geruis van die see in die agtergrond. Baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het, was byderhand en ons he...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kiewietjie-weg 5, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink KiewietKamer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kiewietjie-weg 5, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5540f85b71bc6311c2ad9f45cf15890fddeeb942269379a42d60f17a37349c681c4a66d174dfabbdfa374df92091e68817d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 5 Kiewietjie Road Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -33.69954 18.44181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang