Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiewietskraal

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Kiewietskraal
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sonette D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette D

Klein stukkie paradys.

Ons het heerlik gekuier, die huis is heerlik toegerus met al die nodige vir winter of somermaande. Genoegsame warm goed vir die koue aande, met 'n heerlike stoep vir somersaande. Die braai in die kombuis is die beste, dit laat mens dink aan die ou tyd waar almal heerlik gekuier het om die kombuistafel. Baie dankie om hierdie stukkie hemel met ons te deel. Sal vir seker weer 'n draai maak.

Mouton G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mouton G

Lekker familie naweek.

Heerlik gerus in hierdie lieflike ou plaashuis. Die kombuis met 'n groot tafel en binnebraai is die hart van die huis en het 'n lekker atmosfeer saans geskep. Kinders was mal oor sundowners koppie en die Riversdal dam was 'n besonderse wegbreekbesoek.

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ae7dee565145f35df0fd3983f73ae9feec02278fcb25a23e7e69153e2496173d6a73c396eafc1c9c061c07bc7214469b488?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 N2 Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -34.110827466466 21.137615445011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang