Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kifaru Kruger

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Stephen Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig en gasvryheid uitstekend. Baie lekker, ontvangs was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries Allen A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Onmenslik lekker! Ons gasheer was vriendelik en behulpsaam teen alle tye! Die verblyf is baie goed toegerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik (frikkie) E
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Dit was ongelooflik lekker. Baie lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiane
Kifaru Kruger
Oom Frikkie, Baie dankie vir oom se terugvoering, ons het dit vreeslik geniet om oom hier te hê. Ons kan nie wag vir die volgende kuier nie. Groete, Tiané

Theo W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Vriendelike ontvangs deur eienaar. Uitstekende verwelkoming, skoon en netjiese plek gemaklik ingerig. Ons was gemaklik. Ons het donker arriveer en vertrek. Die tuin het netjies voorgekom, sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amelia S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Excellent. Enjoyed the stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annali B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

As jy by Kifaru bly, sal jy nie spyt wees nie. By Kifaru word jy in die bos wakker naby die Krokodilrivier met Wildtuin-klanke. Die plekkie is baie bekostigbaar. Die gasvrou was besonder vriendelik en behulpsaam. Daar was aandag aan detail gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiane
Kifaru Kruger
Beste Annali, Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop julle kom kuier gou weer.

Nontokozo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lovely, interesting stay. Had a lovely stay, the owners are very friendly and go all out to ensure that you enjoy your stay. I love the place, very close to the Crocodile River in the Kruger National Park where you can see most animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiane
Kifaru Kruger
Dear Nonto, Thank you for your lovely review. We hope to see you again soon.

Casper V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld. Die plekkie is netjies en al die basiese goed vir 'n wegbreek is daar. Binne stapafstand van die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiane
Kifaru Kruger
Beste Casper, Baie dankie vir jou resensie. Julle is altyd welkom terug. Vriendelike groete, Tiane

Louisa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing. It was such a pleasant stay. Tiane welcomed us with open arms and such friendliness - she even WhatsApped me in the morning to ask what time we would arrive and that we must travel safely. Well recommended to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiane
Kifaru Kruger
Hi Louisa, Thank you so much for your lovely review. We loved hosting you and are looking forward to your next stay. Kind regards, Tiane

Dalene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Mooi skoon en netjies. Lekker, dankie. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiane
Kifaru Kruger
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sien uit om jou weer te sien. Groete, Tiane

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tiane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 1813, Marlothpark, Malalane, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8ba24f9846877a2cfda10aa2de3842fcc85b44432f5f65fc5a6c2e4534066093e9a968cae68e11a951825328b3e79be49cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 1813 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.336266417913 31.779041213492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang