Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kihara Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 41 resensies vir Kihara Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Chantal V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V

Meer as wat 'n mens nodig het vir 'n oornag plek.

Dit sal nou my permanente tweede blyplek word elke maand. Waarde vir geld.

Marlene F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene F

Gemaklik, skoon en netjies.

Baie skoon en netjies. Sal beslis die gastehuis aanbeveel.

Mark M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

Good.

Clean, neat and tidy.

Lourens B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B

Maklik om mee te kommunikeer, gerieflik, goedkoop, lekker ondervinding.

Baie lekker, dankie - geen probleem.

Marika C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika C

'n Ware diamant - so rustig en die ligging fantasties.

Sal verseker weer daar tuisgaan. Die ligging is perfek, diens en vriendelikheid was voorwaar uit die boonste rakke.

Aneske V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneske V

Uitstekende ligging en baie gerieflik.

Perfek vir 'n naweek wegbreek of vinnige sakereis.

Sulette C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulette C

Goeie waarde vir geld.

Baie netjies. Inklok vinnig en maklik. Lekker beddens, kombuisie goed ingerig. Baie lekker gebly! Het net WiFi gemis, dis regtig al wat kort.

Marla E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marla E

Baie netjies en baie mooi.

Baie mooi en baie netjies. Lekker rustig.

Terblanche M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terblanche M

Baie lekker en netjies en veilig.

Is nie ingelig dat die kamer nie oor naweek skoongemaak gaan word nie.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Madli G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madli G

Skoon, ruim en gemaklike gastehuis.

Die kamer was baie gemaklik, skoon en ruim en is toegerus met alles wat benodig sal word. In 'n baie rustige woonbuurt naby 'n groot inkopiesentrum.

Lucky M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucky M

I did not enjoy my stay at Kihara. It was a rainy weekend and there was a small heater.

The bed was not comfortable the were no DStv channels. The worse part was the toilet. It was open at the top.

Marieta B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta B

Gerieflik, maar raserige bure.

Geen ontvangs op perseel, moes wag. Kleinerige, defekte in kamer, maar niks krities. Raserige bure, wat kru taal gebruik.

Sophia Modiehi M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Sophia Modiehi M

Small and uncomfortable room.

The room was too small with uncomfortable solid and old bed. Room 1 is not what we saw on website photos, we ended regretting to stay so long in the place, we are disappointed for what we saw.

Brigitte M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Brigitte M

Cramped bath.

Just not what we expected, needs to be better bathroom.

Joe B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe B

Very comfortable and clean.

Will stay there again.

Simone B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone B

Rustig, baie netjies en gasvryheid is fantasties.

As jy wil wegbreek vir 'n naweek of 'n week om te chill of wil oorslaap in Betlemhem stel ek voor jy besoek die plek, baie goedkoop.

Andre G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Rustig en aangenaam. Groot genoeg vir oornag.

Ons her regtig baie lekker gekuier. Joan het uit haar pad gegaan om seker te maak dat daar genoeg braaiers is vir almal. Ons gaan definitief in die toekoms weer daar bly en kan die plek aanbeveel.

Charlotte F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte F

Perfek!

Baie gerieflike blyplek en baie netjies.

Cherilee H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherilee H

Ons het lekker gebly.

Die kamers is skoon en netjies. Daar is ook veilige parkeerplek.

Adre L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adre L

Netjies, keurig en gerieflik geleë.

Ons oornagverblyf was baie goeie waarde vir geld. Ons is vriendelik ontvang, die woonstel was baie netjies en goed toegerus.

Liezl B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B

Dit was 'n heerlike oornagfasiliteit.

Dankie vir die voorreg om hier te kon oornag - dit maak die reis net nog meer spesiaal en stel ons in staat om vars die res van die reis te kan aanpak. Alles is daar wat mens van 'n oornagfasiliteit sal verwag. Dis ook maklik om die plek te kry.

Lynette E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette E

So heerlik gebly dat ek sal moet terugkeer.

Absoluut 'n pragtige plekkie. Vriendelik ontvang en sommer my dadelik laat tuis voel. Joan het selfs ná my verblyf my gevra hoe dit gaan en of my reëlings afgehandel is en vir my is dit 5-ster diens. Wanneer mense omsien na jou behoeftes, weet jy daar is 'n passie en liefde. Niks kan dit top nie.

Antonette W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette W

Puik.

Puik akkommodasie wat in elke reisiger se behoefte voorsien.

Lydia S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia S

Heerlik.

Heerlik gebly, sal dit enige tyd aanbeveel.

Jd F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd F

Goeie diens en waarde vir geld.

Sien sterre.

Liezel D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel D

Aangename oornagplek.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Joan. Alles was skoon en netjies. Nie seker of daar WiFi is nie, want ons het nie 'n password gekry nie.

Kihara Guest House se terugvoer

Middag Liezl
Indien u gevra het vir die wagwoord van die Wi-Fi sou ek dit vir u gegee het, dit is beskikbaar.
Groete
Joan

Kihara Guest House
Ronelle G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronelle G

Die skoon, netjiese kamer is geskik vir oornagverblyf, maar is baie klein vir selfsorgverblyf.

Die kamer was skoon en netjies en die gasvrou baie behulpsaam en het haar bes gedoen om ons tegemoet te kom. Daar was nie 'n verwarmer nie, een is wel op versoek verskaf. Bethlehem is te koud om in die winter sonder 'n verwarmer reg te kom. Koffie, tee en melk, asook beskuit en toiletware is verskaf. Dit sal gaaf wees as daar 'n gordyn voor die deur van kamer 1 gehang kan word aangesien die buiteligte baie helder in die kamer inskyn. Ons het gereken op selfsorgverblyf en dit was werklik baie klein hiervoor. Die werkoppervlak is te klein en twee mense kan beswaarlik by die klein tafeltjie eet. Sal die gastehuis aanbeveel vir mense wat net wil oorslaap.

Jaco S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Stil, rustig omgewing, alles wat jy nodig het en naby die mall waar alles is.

Een versoek is om 'n waaier of dakwaaier in kamer te plaas.

Coen V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen V

Baie netjies en rustig en baie goeie diens ontvang.

Sien sterre.

Ancois H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancois H

Gemaklik en veilige oornag.

Joan het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer toe ons reisplanne verander het. Selfs na ons vertrek het sy steeds gebel om seker te maak dat ons reg is.

Marita C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita C

Baie netjies, gerieflik en veilig.

Baie netjies, gerieflik en veilige plek om te bly. Geleë in 'n baie rustige deel van Betlehem.

Elma P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma P

Netjiese, skoon en veilige akkommodasie.

Alles in die kamer is baie mooi skoon, netjies en gerieflik. Alles wat mens nodig het, is daar. Linne en handdoeke is van goeie kwaliteit. Die ligging is veilig en stil, die regte plek as jy wil rus. Die diens was baie goed en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die elektriese kombers, was 'n wenner, in die koue Bethlehem. Sal weer van hierdie akkommodasie gebruik maak.

Mandi C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi C

Baie netjies.

Lekker gekuier by julle. Dankie.

Helene B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B

Baie mooi en modern.

Als wat mens nodig het - modern en mooi. Ons het laat ingeboek en hulle het vir ons gewag.

Mari L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari L

Dit was baie gerieflik met alles wat ons nodig gehad het vir oorslaap.

Dit was baie gerieflik met alles wat ons nodig gehad het vir oorslaap. Daar was vir elke gas 'n bekuitjie, sjampoe, seep en room, asook 'n stortkappie. Twee handdoeke elk het beteken dat ons die aand en die oggend vars handdoeke gehad het. Tannie Joan was baie vriendelik en het ons welkom laat voel.

Hermann V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermann V

Aanvaarbaar as jy net een nag wil oorslaap.

Fasiliteite is skoon en voldoende, diens baie goed. Kamers en bed baie klein (bv. nie plek vir ‘n stoel nie) en geen tuin voor die kamers nie. Voel baie beknop, dus nie ideaal om te ontspan nie.

Antoinette V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette V

Bietjie klein vir selfsorg, maar reg vir een aand as jy net oorslaap.

Ons het lekker daar geslaap maar, die plekkie is baie klein vir selfsorg. Die spasie is baie beperk. Plek kan doen met vleisbak en slaaibak. Daar is geen tafel om by te eet nie. Daar is nie braaigeriewe of sitplek buite nie. Ons moes braaier leen by die kamer langsaan. Die glasdeur maak dat die lig heelnag in die kamer skyn. Ek stel voor dat daar net 'n gordyn gehang word. Die baie ligte buite maak dat dit te lig is om rustig te kan slaap. Dit is egter 'n baie netjiese en skoon plekkie en die gasvrou was baie vriendelik.

Gert J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J

Lekker gebly.

Kan gerus gemakliker stoele voorsien.

Elfie S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elfie S

Netjiese skoon kamer, waarde vir geld.

Kihara Guest House was vir my presies wat ek gesoek het: 'n skoon kamer, met die nodige noodsaaklikhede, in 'n veilige en rustige omgewing en nog boonop goeie en vriendelike diens daarby.

Kihara Guest House se terugvoer

Dankie Elfie, vir jou mooi boodskap. Dit was regtig 'n plesier om jou as gas te akkomodeer.
Groete, Joan.
Kihara Gastehuis

Kihara Guest House
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry De Kok-laan 22, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5M2I4MWM0LWU3N2ItNDI3NS1hZGU3LWMzN2JiOTk3Y2ZjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 22 Barry De Kok Avenue Panorama 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.230195 28.3284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang