Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kihara Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Chantal V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Meer as wat 'n mens nodig het vir 'n oornag plek. Dit sal nou my permanente tweede blyplek word elke maand. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Gemaklik, skoon en netjies. Baie skoon en netjies. Sal beslis die gastehuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark M
1 nag
5.0
Des 2023

Good. Clean, neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2024

Maklik om mee te kommunikeer, gerieflik, goedkoop, lekker ondervinding. Baie lekker, dankie - geen probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marika C
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

'n Ware diamant - so rustig en die ligging fantasties. Sal verseker weer daar tuisgaan. Die ligging is perfek, diens en vriendelikheid was voorwaar uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneske V
1 nag
5.0
Aug 2023

Uitstekende ligging en baie gerieflik. Perfek vir 'n naweek wegbreek of vinnige sakereis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulette C
1 nag
5.0
Apr 2023

Goeie waarde vir geld. Baie netjies. Inklok vinnig en maklik. Lekker beddens, kombuisie goed ingerig. Baie lekker gebly! Het net WiFi gemis, dis regtig al wat kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marla E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Baie netjies en baie mooi. Baie mooi en baie netjies. Lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terblanche M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2023

Baie lekker en netjies en veilig. Is nie ingelig dat die kamer nie oor naweek skoongemaak gaan word nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2023

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry De Kok-laan 22, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5M2I4MWM0LWU3N2ItNDI3NS1hZGU3LWMzN2JiOTk3Y2ZjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 22 Barry De Kok Avenue Panorama 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.230195 28.3284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang