Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiki's Khaya

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riversdale-weg, Botterkloof-oord, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Kiki's Khaya, wat voorheen as Chris Huys bekend gestaan het, is 'n selfsorg-vakansiehuis in die veilige Botterkloof Lifestyle Estate, op die Tuinroete net 8 km vanaf die dorpie Stilbaai. Dit is net 5 minute se ry vanaf die 2 Blouvlagstrande, Preekstoel en Lappiesbaai, strandmeer en rivier. Die Stillbaai-gholfbaan is ongeveer 10 km ver.

Kiki's Khaya is beslis 'n 'huis weg van die huis' en is ingerig met gemaklike meubels om 'n ontspanne gesinsvakansie te verseker. Die huis kan tot 10 gaste akkommodeer en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet, en 'n groot oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof en oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, en eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8. Die sitkamer bied sitplek en 'n platskerm-TV. Die leefarea het 2 plafonwaaiers. Daar is 'n groot onderdakbraai-area voor die huis. Daar is 'n wasgoeddraad aan die agterkant van die huis om swemhanddoeke of jou klein handgewasde items af te droog.

Die Botterkloof-oord het 'n groot swembad, met 'n kindervriendelike speelgrond langsaan. Die landgoed spog met volop voëllewe vir ywerige voëlkykers. Daar is selfs 'n plaaslike pou wat Kiki se Khaya daagliks besoek om sy groot, kleurvolle verskeidenheid vere te wys.

Kamer-opset

Slaapplek vir 11 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Christelle D
5.0
Rustig. Ja, baie lekker!
Jul 2024
Nadine T T
Saam met vriende
5.0
Very very nice. It was a lovely weekend. The house is very beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Lourenza H
5.0
Dit was 'n onvergeetlike kuier in 'n prentjie mooi huis. Pragtige huis in 'n pragtige Estate. Weg van die geraas van die dorp in die kalmte van Kiki. ...
Sien meer
Apr 2024
Gail K
5.0
Awesome. It was wonderful and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Sean E
Saam met vriende
5.0
Home away from home. We really enjoyed our stay at Kiki's Khaya. Would highly recommend it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Keisha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Riversdale-weg, Botterkloof-oord, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kiki's Khaya het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riversdale-weg, Botterkloof-oord, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad1a88b94d8182e78f2db33705d390c8c992995d51e86bbf46271a52744a4bc1e20bcfe23f2f9ba76270b9113dc6dd512518?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11) 28 5 1 5 Riversdale Road Botterkloof Resort 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.319672 21.39039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang