Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kilima Apartment MRKA

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Rhodes-rylaan 50, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Kilima Apartment MRKA is in Houtbaai geleë en bied selfsorgverblyf sowat 19 km vanaf Kaapstad. Dis ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat rustige verblyf soek.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes, 2 kinders en 1 baba. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Verder is daar slaapplek vir 2 kinders in die leefarea. Daar is ook 'n bababed. Gaste deel 'n badkamer met 'n toilet en 'n stort. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, ketel, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met sitplek en 'n slim-TV met eksklusiewe DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike wasarea.

Die glasskuifdeure maak op 'n balkon met 'n sambreel, 'n tafel en stoele oop.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Kinderbedjie

2 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • Mount Rhodes-rylaan 50, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Rhodes-rylaan 50, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA413f13d4f747fb21909f1b814682c5d224353bb1985b9d20220b38c119d46fb8774ed7388fcdf2b464f34eb51fca4644fb54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 7 mense 50 Mount Rhodes Drive Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-00:00 10:00 -34.01413517565 18.349474835582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang