- Kapasiteit: 38 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas No 15, Rubbervale-pad, Gravelotte, 0895, Limpopo
- Vanaf R31 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kilima Private Game Reserve and Spa is op Roete 71 op pad na Mosambiek naby die Krugerwildtuin geleë. Die wildreservaat bied 'n luukse bosveld-ervaring aan die voet van die Murchinson-berge waar gaste skaars wild en lekker doendinge kan geniet.
Verblyf word in 20 kamers met slaapplek vir 48 gaste aangebied. Die kamers sluit Superieure Gesinskamers, Gesinskamers, Koning-suites, Wittebrood-suites, Klein suites, Klein suites, Medium suites en Executive-suites in. Al die kamers het gemaklike beddens, en suite-badkamers met stort en/of baddens, WiFi en lugversorging.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.
Doendinge in die omgewing sluit wildritte, die Groot 5, bergfietsry, swem, forelhengel, wildkyk en fietsry in.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sareta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Plaas No 15, Rubbervale-pad, Gravelotte, 0895, Limpopo
- Gaste dink Kilima Private Game Reserve and Spa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vallei van die Olifante Limpopo
- Kapasiteit: 38 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas No 15, Rubbervale-pad, Gravelotte, 0895, Limpopo