Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kimachi

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 662

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 4 resensies vir Kimachi
Netheid
2.8/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Adelle S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Adelle S

Great sea view, maar die plekkie was redelik vuil toe ons daar aangekom het.

Vuil storte en oor die algemeen nie skoon nie. Wat sekuriteit aanbetref het daar 'n groep mense op ons grasperk kom kuier en klipharde musiek gespeel en al hulle vuilgoed en bottels net daar gelos. As dit nie vir die nice sonkamer was nie, sou ons binne die eerste 2 dae al teruggery het huistoe. Die Suidkus oor die algemeen is maar vuil. Strande en die seewater het ons ongelooflik siek gemaak.

Christien A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Christien A

Baie lekker, uitstekende see uitsig. Kinders het dit geniet.

Huis is voldoende. Plek vir 9 gaste. Linne skoon en netjies. Huis kort effe van n opknapping maar vir 'n wegbreek en vir die prys heeltemal ok. Maak net seker alarm is altyd aan.

Neill P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neill P

Geen water vir 6 dae.

Kimachi kort baie werk en die water was af vir 6 dae. Maar anders was dit heel lekker.

Beth B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beth B

Lieflik vir 'n groot gesinsvakansie.

Was baie gelukkig met die huis. Genoeg plek vir my kinders en kleinkinders. Net jammer dat daar nie koue water in die kombuis was nie. Kraan nie gewerk nie. Verder was die plek perfek vir wat ons nodig gehad het.

Vanaf
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 040
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Crown-weg 2, St Michaels on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG0drhr2LyAOdaPW4M03U4PO0EyFbQF78jbt8gISUqBrIajgLO1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag (plek vir 6) 4 5 1 4 2 Crown Road St Michaels on Sea 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.82475029664 30.403323012442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang