Kimberley Anne Hotel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yvette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Wickus W - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik
Kimberley Anne Hotel se terugvoer
Hi daar Wickus W, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer.
Ons streef daarna om 'n veilig hawe te wees vir gaste en ook om gaste so tuis te laat voel dat dit voel hulle is by hul eie huis.
Ons hoop om julle weer te huisves net 'n volgende verbyrit.
Vriendelike groete
Jan M - Feb 2022
Algehele gradering
Ontspan in kunstige luuksheid!
Kimberley Anne Hotel se terugvoer
Hi daar Jan, baie dankie vir wonderlike komplimente. Ons leuse is: "Relax Feast Dream" en jou terugvoer bevestig dat ons, ons reputasie gestand doen. Vriendelike groete
Riaan E - Des 2021
Algehele gradering
Die omgewing en Kimberley het baie verval.
Gerieda V - Des 2020
Algehele gradering
Dit was ongelooflik gewees.
Kimberley Anne Hotel se terugvoer
Liewe Gerieda, dankie vir ongelooflike terugvoer. Ons is bly julle het die middagete geniet en waardeer jou aanbeveling baie. Tot weersiens
Arne F - Sep 2020
Algehele gradering
Great..
Kimberley Anne Hotel se terugvoer
Hi Arne F, baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ons is bekend vir ons goed opgeleide en vriendelike personeel, baie dankie dat jy dit bevestig. Ons hoop om jou gou weer te ontvang.
Hardus D - Des 2019
Algehele gradering
Baie goeie ervaring.
Isabel B - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf, vir seker die moeite werd.
Kimberley Anne Hotel se terugvoer
Liewe Isabel,
Baie dankie vir jou fantastiese terugvoer. Ons is baie trots op ons personeel en die produk wat ons lewer. Jou terugvoer bevestig dat ons al die boksies tiek. Ons hoop om jou gou weer te ontvang.
Riette D - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome.
Richard B - Mrt 2019
Algehele gradering
Stylvol en puik!
Kimberley Anne Hotel se terugvoer
Baie dankie vir die goeie woorde! Ons as Kimberley Anne Span waardeur elke mooi Kompliment van ons kliente af. Dit is wat ons elke dag hier laat instap en alles sal doen om julle verblyf hier by ons onvergeetlik te maak.
Hoop om U weer binnekort te verwelkom by die Kimberley Anne Small Luxury Hotel.
Groete,
Elphia
Christa L - Jul 2019
Algehele gradering
Efficient staff members, great restaurant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Effektiewe personeel, groot restaurant.
Ons is met aankoms verwelkom en na ons kamer gehelp. Lieflike etes by die restaurant, komplimente aan die sjef.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kimberley Anne Hotel se terugvoer
Thank you very much for the kind words! Every smile we can create here at the Kimberley Anne is what makes our work enjoyable. Looking forward into seeing you again here, we will make sure the next stay is even better than the last one.
Emil S - Mei 2019
Algehele gradering
Op die hande gedra.
Ernest J - Jan 2019
Algehele gradering
A real gem of a place.
Kimberley Anne Hotel se terugvoer
Dear Ernest,
Thank you for your sparkling review. We strive to deliver a quality service every time. Although our basement parking might be a bit tight when we are fully booked it adds to a very secure stay. We hope to welcome you back soon.
Jeandre H - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker eet en slaap.
Nadine G - Feb 2018
Algehele gradering
Elke sent werd.
Mia D - Jan 2018
Algehele gradering
Verseker een van Suid-Afrika se beste boetiek hotelle!
Leolize N - Feb 2018
Algehele gradering
Perfect luxury hotel.
Lees meerAnnelie V - Jan 2018
Algehele gradering
Excellent.
Riekie N - Jan 2018
Algehele gradering
Sal enige tyd teruggaan.
Isebel R - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelooflik!
Kimberley Anne Hotel se terugvoer
Liewe Isebel,
Baie dankie vir jou ongelooflike terugvoer. Ons motto is om aan ons gaste 'n ontspanne verblyf te bied en dit lyk of ons voldoen het hieraan. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom in egte Kimberley Anne styl.
Ronel V - Feb 2018
Algehele gradering
Ons het baie meer gekry as wat ons verwag het.
Roza V - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Ben V - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerNadine G - Jun 2017
Algehele gradering
Luuks en gerieflik.
Itumeleng J - Jun 2017
Algehele gradering
Amazing super awesome and first class.
Hermie H - Feb 2017
Algehele gradering
Baie lekker, beslis aan te bevole.
Johan Z - Jun 2017
Algehele gradering
Een mooie plek om aangenaam in Kimberley te verblijven.
Morgan S - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelike diens veral met ons kleinding, en op ons gemak laat voel.
Elmari M - Mrt 2016
Algehele gradering
Luuks, vriendelike personeel en gemak uit die boonste rakke.
Hannes B - Feb 2016
Algehele gradering
'n Ongelooflike lekker ervaring - luuks, heerlike kos, vriendelike personeel!
Cobus N - Mei 2016
Algehele gradering
Na 'n lang dag op die pad was dit fantasties om in 'n baie moderne kamer te ontspan en te verfris voor 'n heerlike ete.
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mac Dougall-straat 60, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang