Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kimberley Anne Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wickus W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Wonderlik Hierdie was my laaste oorslaapplek gewees van ons vakansie. Die hotel is absoluut die geld werd, kamers is baie luuks, diens baie vriendelik en daar is toegangsbeheerde parkeerplek in die kelder, so jy hoef glad nie te wonder oor veiligheid nie. Die hotel is nie ’n vakansiehotel nie, maar perfek vir 2 of 3 aande so oorslaap in styl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette
Kimberley Anne Hotel
Hi daar Wickus W, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ons streef daarna om 'n veilig hawe te wees vir gaste en ook om gaste so tuis te laat voel dat dit voel hulle is by hul eie huis. Ons hoop om julle weer te huisves net 'n volgende verbyrit. Vriendelike groete

Jan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2022

Ontspan in kunstige luuksheid! Hierdie hotel is 'n klein kunswerk, vandat jy inkom, in die ontvangs, sit/eetkamer, tot in jou kamer! Alles is skoon en goed versorg. Laatmiddag kan jy ontspan met 'n drankie van jou keuse, die aandete was uitstekend (driegang),en die wynlys van die beste! Ontbyt was heerlik en gou afgehandel om betyds vir jou afsprake te wees. Om op te som, dié plek om te oornag as jy in Kimberley is!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette
Kimberley Anne Hotel
Hi daar Jan, baie dankie vir wonderlike komplimente. Ons leuse is: "Relax Feast Dream" en jou terugvoer bevestig dat ons, ons reputasie gestand doen. Vriendelike groete

Riaan E
1 nag
3.6
Des 2021

Die omgewing en Kimberley het baie verval. Die hotel is baie netjies en mooi, maar die omgewing en Kimberley het baie agteruitgegaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Gerieda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Dit was ongelooflik gewees. Baie dankie vir die moeite met Vrydagmiddag se middagete. Dit was vreeslik lekker gewees. Sal enige tyd vir enige iemand aanbeveel om daar oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette
Kimberley Anne Hotel
Liewe Gerieda, dankie vir ongelooflike terugvoer. Ons is bly julle het die middagete geniet en waardeer jou aanbeveling baie. Tot weersiens

Arne F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Great.. Baie vriendelike personeel...

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette
Kimberley Anne Hotel
Hi Arne F, baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ons is bekend vir ons goed opgeleide en vriendelike personeel, baie dankie dat jy dit bevestig. Ons hoop om jou gou weer te ontvang.

Hardus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Baie goeie ervaring. Hartlike ontvangs. Kamers is baie netjies en volledig toegerus. Etes is keurig voorberei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Fantastiese verblyf, vir seker die moeite werd. Van ons aankoms tot vertrek was die diens puik. Die kamers is pragtig, netjies, skoon en baie luuks. Die kos was heerlik. Veilige parkering ondergronds vir kar. Baie bly ons het hier oornag en sal dit weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette
Kimberley Anne Hotel
Liewe Isabel, Baie dankie vir jou fantastiese terugvoer. Ons is baie trots op ons personeel en die produk wat ons lewer. Jou terugvoer bevestig dat ons al die boksies tiek. Ons hoop om jou gou weer te ontvang.

Riette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Awesome. Awesome plek om te bly, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Stylvol en puik! Dankie vir die puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette
Kimberley Anne Hotel
Baie dankie vir die goeie woorde! Ons as Kimberley Anne Span waardeur elke mooi Kompliment van ons kliente af. Dit is wat ons elke dag hier laat instap en alles sal doen om julle verblyf hier by ons onvergeetlik te maak. Hoop om U weer binnekort te verwelkom by die Kimberley Anne Small Luxury Hotel. Groete, Elphia

Christa L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2019

Effektiewe personeel, groot restaurant. Ons is met aankoms verwelkom en na ons kamer gehelp. Lieflike etes by die restaurant, komplimente aan die sjef.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette
Kimberley Anne Hotel
Thank you very much for the kind words! Every smile we can create here at the Kimberley Anne is what makes our work enjoyable. Looking forward into seeing you again here, we will make sure the next stay is even better than the last one.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 490
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mac Dougall-straat 60, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81c9c46fc32a649849492e85a098b5c0ee073e30e6bf9380167704e357932deab33dd352f5e7c4fbed7d7e907992cb21e9c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 490 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 60 Mac Dougall Street Royldene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -28.76469 24.7544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang