Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kimberley Rose Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Kobie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Baie rustige verblyf. Vanaf ontvangs deur tot skoonmakers was almal vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was van hoogstaande gehalte. Die kamers is pragtig skoon en netjies en smaakvol gemeubileer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandee
Kimberley Rose Guesthouse
Baie Dankie. Dit is altyd lekker om vriendelike kliente te kry.

Willem Maarten O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2017

Goed. Baie vriendelik en gaaf. Sal dit weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonia G
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2014

Excellent service Excellent service and stylish decoration.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Desmond A
1 nag Besigheidsreis
3.8
Jul 2014

Vriendelik en netjies! Elra het my baie vriendelik ontvang en selfs begelei na die naaste restaurant. Die kamer is gerieflik vir een persoon en die elektriese kombers was welkom in die koue. 'n Redelike ontbyt is bedien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lyndall D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2013

Good No complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annel L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2013

Baie lekker geslaap. Die dame was baie gasvry. Die kamer is 'n bietjie klein, maar skoon. Ons het lekker geslaap. Die dame in die gastehuis is baie vriendelik. Ontbyt was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sandee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pickering-laan 36, Lindene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2YjExZTEzLWVmMjMtNGE1Ni05YWZlLTYxYWJhN2VmMDRhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 36 Pickering Avenue Lindene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.750458434165 24.734077120011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang