Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kimburu Bushcamp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Tersia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig in die natuur. 'n Lafenis vir die siel. Ons het heerlik gekuier by Kimburu en rus gekry vir ons moeë siele. Wat 'n lafenis in die stilte van die natuur en dit net 'n klipgooi van ons huis af! André en Retha het uit hul pad gegaan om alles so gerieflik as moontlik te maak. Kimburu, julle gaan ons beslis weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Kimburu Bushcamp
Liewe Tersia Ons is so bly julle het lekker gerus en gekuier. Julle is oulike gaste - kom kuier asb. weer. Retha

Elsie O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Baie skoon. Baie vroendelike diens. Rustige bos-ondervinding. Baie skoon. Goed uiteengesit. Als wat nodig was, was daar. Baie vriendelike ontvangs en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Kimburu Bushcamp
Beste Collin, Elsie & gesin Baie bly as julle dit geniet het - dankie dat julle vir ons kom kuier het. Hoop ons sien julle sommer gou weer! Mooi bly:)

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dit was fantasties. Ek weet nie waar om te begin nie. Baie dankie vir jul gasvryheid en omgee, van die intrap slag af,selfs met n laer as gewoontlik, voertuig (Honda Civic). Was dit alles werd. Die omgee en netheid is op 'n volgende trap. Ek gaan beslis weer gebruik maak van julle. Baie, baie dankie vir 'n naweek waar ons die bos en God kon beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Kimburu Bushcamp
Johan, wat 'n voorreg om sulke opregte mense te ontmoet!! Dis vir ons sooooo lekker om te hoor as julle dit geniet het - en lekker ontspan en gerus het. Die bos en natuur is pitkos vir die siel. Kom kuier gerus gou weer. Ons sien uit.

Dirk J
1 nag
4.6
Mrt 2024

Goeie waarde vir geld, sommer so naby die grootpad. Baie "rustic", maar dit is net soos ek daarvan hou. Die gashere is uiters vriendelik en akkommoderend. Die hutte is klein, maar baie skoon. Ek het heerlik geslaap en om my eie vuurtjie in die boma gekuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Kimburu Bushcamp
Beste Dirk Ons is so bly jy het dit geniet! Kom kuier gerus weer!

Justin C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Perfect. The area was great. Very nice view. And the staff was very friendly. Would definitely recommend this place. Thanks guys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Kimburu Bushcamp
Beste Justin & Geraldine Baie dankie vir julle kuier by Kimburu Bushcamp - was lekker om julle te ontmoet! Bly julle het dit geniet - kom gerus weer Groete André & Retha

Hermelien L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2022

Baie goeie ondervinding. Ons het die verblyf baie geniet, Retha gaan uit haar pad om mens tuis te laat voel. Volgende keer speel die weer hopenlik beter saam!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Retha
Kimburu Bushcamp
Beste Hermelien Baie dankie vir jul kuier by ons. Dit was heerlik om julle te ontmoet, kom kuier gerus weer as die son skyn. Mooi bly.

Poena M
Kort verblyf
4.0
Des 2022

Dit was baie lekker. Ek sal weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Retha
Kimburu Bushcamp
Beste Poena, baie bly jy het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Sibongiseni T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Had a good stay. Host was super friendly and the environment is peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Kimburu Bushcamp
Hi Sibongiseni Thanks for the good review Hope to see you soon again!!

Louise N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2021

Fantastic spot with amazing friendly service from Retha and her family and staff. We had a fantastic stay and nothing was a problem to sort out. Great camp with all we needed. Lots to do and lots of fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Kimburu Bushcamp
Louise and family - what a privilege to meet the whole family! We enjoyed your company. Kiddies enjoyed the farm and all the animals. Please come again - was so nice to have you here!

Mari-louise J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2021

Rustig in die buitelug. Plekkie is skoon en netjies. Het lekker ontspan, kinders het rondgehardloop en gespeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Retha
Kimburu Bushcamp
Beste Dolf en familie Baie dankie vir jul mooi resensie. Ons is bly julle het dit geniet, kom kuier gerus weer. Groete André en Retha.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Mooiplaats 23, Langs die N11, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczNTdhOTU1LWNlNWItNDllZi05Njc5LWY1YTczYWE5N2FhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 23 Mooiplaats Off the N11 1050 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 12:00 -25.559333627828 29.47391420073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang