Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kimi's Self-Catering Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1577, Langs die R45, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kimi's Self-Catering Cottage is in Simondium geleë, 11 km vanaf die Paarl. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in die Kaapse Wynlande. Die verblyf bestaan uit Kimi's Selfsorg Gastekothuis en Valley Room.

Dié kothuis is smaakvol versier en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n aantrekkamer en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Daar is 'n tweede badkamer met 'n toilet en stort. Daar kan voorsiening gemaak word vir 2 kinders op matrasse.

Die kombuis is goed toegerus en bevat 'n yskas-vrieskas, 'n oond, 'n wasmasjien, 'n mikrogolfoond, broodrooster, 'n ketel, eetgerei, breekware en ander toebehore wat gaste kan gebruik. Die sitkamer het gemaklike sitplek om op te ontspan, 'n TV, asook 'n ingeboude braai-area. Daar is ook 'n eetarea met 'n 6-sitplektafel en die eenheid bied ook lugversorging, gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n privaat ingang.

Valley Room bo in die eienaar se huis en is perfek geskik vir kort verblyf. Dit is toegerus met 'n dubbelbed met slaapplek vir 2 mense. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort, bad en wasbak. Die kamer is ook toegerus met lugversorging, TV, waaier, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskassie, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is veilige parkeerplek, 'n privaat ingang en gratis WiFi beskikbaar.

Kimi's Self-Catering is ideaal geleë om die omliggende besienswaardighede, soos natuurreservate, Pearl Valley Gholflandgoed en Spa, Val De Vie Wynlandgoed, wingerde en verskeie wynplekke te verken, aangesien die eiendom binne 20 tot 30 km se ry geleë is. weg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Kimi's Self-Catering Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Basson Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plaas 1577, Langs die R45, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kimi's Self-Catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1577, Langs die R45, Simondium, 7670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzNDcxNGFjLWJlYWUtNDBlNC05NzZjLWE4NmFlN2Y5YjY5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Farm 1577 Off the R45 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 08:00-16:00 10:00 -33.83474430609 18.954813033343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang