Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kimi's Self-Catering Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1577, Langs die R45, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kimi's Self-Catering Cottage skuil in Simondium, sowat 11 km van Paarl af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby heelwat aktiwiteite in die Kaapse Wynlande. Die verblyf bestaan uit Kimi's Selfsorg Gastekothuis en Valley-kamer.

Die kothuis is smaakvol versier en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, aantrekkamer en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n toilet en 'n stort. Matrasse kan op versoek vir 2 kinders voorsien word.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, wasmasjien, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en ander toebehore toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en die eenheid het lugversorging, gratis WiFi en 'n privaat ingang.

Valley-kamer is bo die eienaar se huis en is ideaal vir kort verblyf. Dit het 'n dubbelbed vir 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook lugversorging, 'n TV, waaier, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is veilige parkeerplek, 'n privaat ingang en gratis WiFi.

Kimi's Self-Catering is naby besienswaardighede soos natuurreservate, Pearl Valley Golf Estate and Spa, Val De Vie Wynlandgoed, wingerd en verskeie wynlandgoedere.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gayle B
Saam met lewensmaat
5.0
Pretty, quiet and clean. Location was very convenient for my business trip and requirements in Pniel.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Elme S
5.0
Best accommodation ever. Kimi goes the extra mile with each and every guest. I was not sure about where, what, and how, and if this is ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Debra C
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasurable and comfortable and highly recommend! We were so thrilled with the little loft room in its pretty surroundings. Perfect for...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Wim V
Saam met lewensmaat
5.0
Fijn huisje dat geschikt is om een paar dagen te verblijven. Mooi huisje, volledig ingericht, goed geïsoleerd, gelegen in een prachtige omgeving.
Mrt 2024
Wim V
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi gelegen en ruim huisje. Het huisje ligt midden in de wijnstreek; alle bekende plaatsen en wine-estates zijn dichtbij. Het is een ruim en volledig...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Basson Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plaas 1577, Langs die R45, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kimi's Self-Catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1577, Langs die R45, Simondium, 7670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzNDcxNGFjLWJlYWUtNDBlNC05NzZjLWE4NmFlN2Y5YjY5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Farm 1577 Off the R45 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 08:00-16:00 10:00 -33.83474430609 18.954813033343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang