Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kim's Place Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fish Eagle-rylaan 676, Chintsa-Oos, Oos-Londen, 5275, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kim's Place Guest House bied selfsorg-eenhede in Chintsa-Oos. Dié kusdorpie bied 'n rustige omgewing wat omring word deur 'n lowerryke, inheemse woud met 'n ryk voëllewe en die see.

Verblyf by Kim’s Place Guest House beskik oor 2 unieke eenhede met slaapplek vir 8 tot 10 gaste. Elke eenheid het aparte slaapkamers en en suite-badkamers, 'n toegeruste kombuis met die nodige toebehore om maaltye voor te berei en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n oopplan-leefarea.

Die gastehuis het gratis WiFi en 'n gemeenskaplike braai-area en plonspoel.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Fish Eagle-rylaan 676, Chintsa-Oos, Oos-Londen, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kim's Place Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fish Eagle-rylaan 676, Chintsa-Oos, Oos-Londen, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA028a6620cade96dfede7afe10fe3e8e2426894046f73dbb7f670fe4764ee4947ba9cfdbfc7ec023748612076e19444cf9abc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 676 Fish Eagle Drive Chintsa East 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.818141156585 28.116099640959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang