Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kindred Spirit Guest Suites

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Ashley Foakes-keeromstraat, Knysna Heights, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kindred Spirit Guest Suites is in die stil en veilige woonbuurt van Knysna Heights geleë en het 'n uitsig oor die Knysna-strandmeer. Dit bied luukse selfsorgverblyf.

Die verblyf spog met 2 selfsorg-eenhede, elk met sy eie ingang en 'n gedeelde omheinde tuin. Die Suite with Lagoon View het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind, en die Garden Studio het slaapplek vir 2 gaste. Die eenhede saam is ideaal vir 'n groter gesin met kinders of troeteldiere. In hierdie geval sal kinders van alle ouderdomme en troeteldiere op versoek toegelaat word.

Die groter Lagoon Suite het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 1 kind. Die Tuin Studio is oopplan, het 'n koningingrootte-bed en is ideaal vir 'n paartjie. Elke eenheid het 'n kombuis en 'n badkamer met 'n bad of 'n stort.

Elke eenheid beskik oor 'n kombuis wat met óf 'n tweeplaatgasstoof óf 'n eenplaat-induksiestoof, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, yskas en halogeenoond toegerus is. Die eenhede sluit 'n TV met stroomkanale en 'n buitesitarea in. Die suite met 'n strandmeer-uitsig beskik ook oor 'n balkon met 'n uitsig oor die Knysna-strandmeer en braaigeriewe.

Gaste kan die gratis WiFi geniet. Parkeerplek op die straat en in 'n omheinde nagparkeerplek is beskikbaar.

Dié verblyf het sonkrag, sowel as 'n sonverhitte waterstelsel, so daar is geen ongerief met beurtkrag nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sherlee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 6 Ashley Foakes-keeromstraat, Knysna Heights, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kindred Spirit Guest Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Ashley Foakes-keeromstraat, Knysna Heights, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c57eba983d56907045956f5eff32b36bb28da624f370fdefa4cd053d574350cfa47e28446fad79d56462b1962930964dee2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 6 Ashley Foakes Close Knysna Heights 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.029981 23.0332408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang