Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

King of Kings

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 20 resensies vir King of Kings
Netheid
4.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.8/5
Ernest M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest M

Baie lekker, dankie.

Baie lekker, behalwe op my bespreking was daar ontbyt ingesluit, maar volgens die eienares bedien hulle dit nie in seisien nie.

Haanim N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haanim N

Excellent.

Very comfortable beds. I loved the bath in my ensuite, the smart TV, and charger next to the bed. The best part was my view of the lagoon every morning when I woke up.

Henriette K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette K

Baie netjies, vriendelik en mooi uitsig.

Baie netjies, vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan bly en beveel dit vir enige iemand aan. Geskik vir groot groepe of 'n enkelpersoon.

King of Kings se terugvoer

Henriette, julle was n lekker groep om hier te kon huisves. Hoop ons sien julle weer vir ons Oesterfees en Bosmarathon.

King of Kings
David V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David V

Perfek vir wat nodig gehad het.

Gasvrou het baie moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak.

Petronella A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella A

Wonderlike tyd.

Baie vriendelike mense. Het onmiddellik tuis gevoel. Die uitsig is om van te droom. Dankie vir alles, julle was altyd daar wanneer op jul nommer gedruk word. Dankie weereens en sterkte vorentoe.

Jan U - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan U

Very quiet neighbourhood. Stay was pleasant.

Maybe needs a small bar fridge and I did not see Wi-Fi. But overall I am very happy.

King of Kings se terugvoer

n Baie stil en skaars gas. Die Wifi code is in die kamer op die info clipbord aangebring of dalk net n what's up booddkappie ver Jan.
Bly jy kon Knysna se Skoonheid en vrede geniet.
Shalom!

King of Kings
Alexis S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alexis S

Baie rustig. Eienaars was baie vriendelik en baie behulpsaam.

Sal beslis weer bespreek.

Michaell S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaell S

Fantastiese, rustige eenheid.

Gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is baie netjies. Die omgewing is stil en ontspannend.

King of Kings se terugvoer

Lekker gesels en aangename gaste. Ons hoop om julle weer hier in ons mooie Knysna te ontvang!

King of Kings
Michelee E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelee E

Fantasies!

Dit was 'n heerlike vakansie met hierdie blyplek. Kon sit en kyk hoe die mis oor die berge gelê het in oggende. Was uitgesorteer met beurtkrag vir ligte en wifi. Net die weer wou nie saam speel nie anders was dit uitstekend!

Lynette V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Baie goeie waarde vir geld.

Ongelooflike vriendelike en professionele diens deur Gaby. Lekker gebly in 'n netjiese ruim plek en die ontbyt wat Gaby gemaak het was heerlik.

Joan B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan B

Stil en rustige omgewing; gasvryheid ongelooflik; absolute goeie diens.

Baie behulpsaam: verwys gaste na plekke wat hulle kan besoek.

Gerda D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D

Baie dankie vir al jul gasvryheid en hulp met die "puppy".

Gasvry, kamer netjies, bereidwillig om te help en te akkommodeer. Awesome, dankie.

Henry M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Henry M

'n Fantastiese area.

'n Baie bevredigende kuier.

Dave M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dave M

Basic and ok

Whilst I appreciate low budget, I was a bit disappointed by the lack of maintenance. Shower not functioning properly, shower door not closing properly resulting in water ending up all over bathroom floor. Light bulbs not being replaced/changed. Otherwise, a basic and okay stay.

Karen M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Karen M

Blyplek.

Netjies en goeie ligging maar wat hul adverteer en wat mens kry is nie altyd dieselfde ding nie.

Tiaan V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Tiaan V

Baie teleurgesteld.

Ons is om die bos gelei oor die DStv. Ons is ook nie gesê van die gedeelde kombuis nie. Die kombuis is groot genoeg vir slegs 1 mens. Ons het twee aande sonder elektrisiteit gesit, en dit was omdat hulle nie gekoop het nie ─ niks met beurtkrag te doen nie. Parkering vir motors is glad nie voldoende nie.

Clinton V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Clinton V

Sien resensie.

Dis nie baie kindervriendelik nie. Geen plek vir kinders om te speel nie.

Angelique D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Angelique D

Dit was nou 'n teleurstelling.

Persoon wat ons ontvang het was oningelig oor ons bespreking. Adverteer as B&B, maar kwotasie sluit ontbyt uit. Daar is geen lug wat deur die kamer trek nie en die badkamer is ingedruk onder 'n trap. Parkering is 'n groot probleem en persone wat voor parkeer moet persone agter hulle vra om te skuif as hulle wil trek. Houtvloere bo maak dit baie lawaaierig as daar aanhoudende beweging bo is. Geen omheining nie en dit lyk asof die kamervenster al oopgebuig was van buite.

Michelle D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle D

Die foto's is glad nie wat jy kry nie.

Dit was aaklige verblyf. Die foto's is so pragtig, maar jy kry glad nie wat op die foto's is nie. Die kragdrade in die kamer is so gevaarlik. Die waaier in die kamer werk nie. Jy moet kombuis met ander gaste deel. Jy het glad nie 'n uitsig nie. Dit is glad nie die geld werd nie.

Francois D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D

Dit was lekker om daar te bly!

Dit was 'n aangename paar dae. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Toll-weg 19, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe1f09d18770614e09db6cfc253a11ec2458c977da0607d72bdaa754a1bf9afc9b1429573fd98980642c7c53cf3a3ee76976?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 20 5 1 4 19 Old Toll Road Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.038751298791 23.069390058517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang