Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

King of Kings

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.7
Veiligheid
3.7
Ernest M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker, dankie. Baie lekker, behalwe op my bespreking was daar ontbyt ingesluit, maar volgens die eienares bedien hulle dit nie in seisien nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Haanim N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Excellent. Very comfortable beds. I loved the bath in my ensuite, the smart TV, and charger next to the bed. The best part was my view of the lagoon every morning when I woke up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Baie netjies, vriendelik en mooi uitsig. Baie netjies, vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan bly en beveel dit vir enige iemand aan. Geskik vir groot groepe of 'n enkelpersoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
King of Kings
Henriette, julle was n lekker groep om hier te kon huisves. Hoop ons sien julle weer vir ons Oesterfees en Bosmarathon.

David V
1 nag
4.2
Jun 2024

Perfek vir wat nodig gehad het. Gasvrou het baie moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petronella A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Wonderlike tyd. Baie vriendelike mense. Het onmiddellik tuis gevoel. Die uitsig is om van te droom. Dankie vir alles, julle was altyd daar wanneer op jul nommer gedruk word. Dankie weereens en sterkte vorentoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan U
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Very quiet neighbourhood. Stay was pleasant. Maybe needs a small bar fridge and I did not see Wi-Fi. But overall I am very happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
King of Kings
n Baie stil en skaars gas. Die Wifi code is in die kamer op die info clipbord aangebring of dalk net n what's up booddkappie ver Jan. Bly jy kon Knysna se Skoonheid en vrede geniet. Shalom!

Alexis S
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2023

Baie rustig. Eienaars was baie vriendelik en baie behulpsaam. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Michaell S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Fantastiese, rustige eenheid. Gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is baie netjies. Die omgewing is stil en ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
King of Kings
Lekker gesels en aangename gaste. Ons hoop om julle weer hier in ons mooie Knysna te ontvang!

Michelee E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Fantasies! Dit was 'n heerlike vakansie met hierdie blyplek. Kon sit en kyk hoe die mis oor die berge gelê het in oggende. Was uitgesorteer met beurtkrag vir ligte en wifi. Net die weer wou nie saam speel nie anders was dit uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2014

Baie goeie waarde vir geld. Ongelooflike vriendelike en professionele diens deur Gaby. Lekker gebly in 'n netjiese ruim plek en die ontbyt wat Gaby gemaak het was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Toll-weg 19, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe1f09d18770614e09db6cfc253a11ec2458c977da0607d72bdaa754a1bf9afc9b1429573fd98980642c7c53cf3a3ee76976?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 20 5 1 4 19 Old Toll Road Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.038751298791 23.069390058517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang