Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

King Protea

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Le-Zanre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir King Protea
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Liane K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liane K

Vriendelik, behulpsaam.

Vriendelik ontvang, vriendelike mense, foto's is dit wat mens sien op die internet.

Ashley Peter L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley Peter L

Wonderlik en gemaklik soos altyd.

Ek is 'n gereelde gas by King Protea.

Jessica C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica C

Safe, easy access to highways and homely.

This was very good accommodation, especially if you would like to come and go as you please. The private gate was extremely convenient. The place was equipped with everything you need and was truly like a home away from home. I would highly recommend this and will definitely be booking again in future.

Banus B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Banus B

Ek het lekker gebly.

Die gasvrou het aan alles gedink: vanaf koffie, tee, suiker, beskuit en toast tot die benodigdhede in die badkamer!

Linda S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Very neat clean and spacious, the guest house went out of their way to accommodate us.

Fantastic guesthouse and a wonderful host.

Sandra H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra H

Die vriendlikeste en bedagsaamste. Persoonlik sal ek die slaapgeriewe aanbeveel vir enige een.

Dit is 'n baie mooi en nekiese plek waar ons nog ooit gebly het. Sy virduidelik als vir jou. Hulle het voorsiening gemaak vir wanneer daar load shedeling was. Bygesê dat hulle tot vir rokers 'n plekkie gemaak het om te rook. Dit was 'n pragtige en netjieste plek. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Baie Dankie Le- Zane.

Yolanda T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda T

Uitstekende, netjiese blyplek. Dierbaarste gasvrou, 10 uit 10!

Ongelooflike waarde vir geld! Mooiste woonstel met soveel meer as volledig toegerus. Beskuit, verskeidenheid koffie, vars melk, gebottelde water, ens. Oulikste gasvrou. Beslis 10 uit 10!

Louis V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Was 'n baie gemaklike tuis gevoel plekkie vir 'n vinnige oornag.

Plekkie is baie privaat en dankie vir die moeite met die beskuit en koekies en sweeties, dit was spesiaal. Dis 'n baie tuis gevoel plekkie, ons het dit geniet.

Andriette D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andriette D

It was pleasant, but noise of highway bothers.

The highway is very close.

Nanette G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette G

Pragtig.

Lekker om by so skoon en rustige plekkie aan te kom.

Ina D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Ongelooflike waarde vir geld en puik diens asook netjies en skoon.

Baie mooi plek met alles wat 'n mens nodig het.

Frits V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frits V

Ek kom bly weer!

Ek het heerlik gebly. Privaat en 'n groot spasie. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Veilig. Sien julle weer!

Riehan J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riehan J

Skoon en netjies, gasvrye mense.

Lekker naby aan Kloof Hospitaal, goeie waarde vir geld. Le-Zanre het uit haar pad gegaan om alles so lekker moontlik te maak. Baie dankie vir julle gasvryheid, sien julle vir seker weer!

King Protea se terugvoer

Baie dankie.

King Protea
Itumeleng A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itumeleng A

Peaceful and clean.

The place was very neat and clean with everything that we needed, although the booking was made at very short notice Le-Zanre was able to accommodate us.

Chantell S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell S

Blyplek is uitstekend en 5-ster!

King Protea is baie goed toegerus, netjies en skoon. Sal definitief weer by julle bespreek en sal dit aanbeveel vir enige persoon. Diens was baie verwelkomend. Dankie vir die lekker bly.

King Protea se terugvoer

Baie dankie Chantell. Hoop om jou gou weer te sien.

King Protea
Henk K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk K

Waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld. Baie netjies, ruim en sentraal.

King Protea se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Henk.

King Protea Groete.

King Protea
Etienne S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S

Moerse nice mense, sal vir seker weer daar bly!

Sien sterre.

King Protea se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Etienne.

King Protea Groete

King Protea
Michael B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

Baie gemaklik!

Sal die plek vir seker aanbeveel.

King Protea se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Michael.

King Protea Groete

King Protea
Arne B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arne B

Baie lekker!

Baie vriendelik, skoon en netjiese plekkie. Baie modern. Niks meer nodig nie. Elke dag voorsien met koffie, suiker en melk. Baie goeie prys.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kniehalterstraat 17, Erasmuskloof, Pretoria, 0048, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZzYH4FaKQLCEs2P9gn0lchnAkvf5gMIYgNvamE4p9UnGAl6x2X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 17 Kniehalter Street Erasmuskloof 0048 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 09:00 -25.822422497209 28.251345491402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang