Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

King Protea

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Liane K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vriendelik, behulpsaam. Vriendelik ontvang, vriendelike mense, foto's is dit wat mens sien op die internet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley Peter L
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Wonderlik en gemaklik soos altyd. Ek is 'n gereelde gas by King Protea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Safe, easy access to highways and homely. This was very good accommodation, especially if you would like to come and go as you please. The private gate was extremely convenient. The place was equipped with everything you need and was truly like a home away from home. I would highly recommend this and will definitely be booking again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet R
1 nag
4.8
Nov 2024

Rustig na 'n baie deurmekaar dag. Lekker veilig en maklik om te kry. Netjies, bed was baie gerieflik. Dankie! Dit was soos 'n oase na 'n baie besige deurmekaar dag in Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Banus B
Kort verblyf
4.4
Sep 2024

Ek het lekker gebly. Die gasvrou het aan alles gedink: vanaf koffie, tee, suiker, beskuit en toast tot die benodigdhede in die badkamer!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet K
1 nag Besigheidsreis
4.0
Okt 2024

It was good. It was good. Good value for money. Outside of the room needs a bit of work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Linda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie netjies skoon en ruim, die gastehuis het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Fantastic guesthouse and a wonderful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Die vriendlikeste en bedagsaamste. Persoonlik sal ek die slaapgeriewe aanbeveel vir enige een. Dit is 'n baie mooi en nekiese plek waar ons nog ooit gebly het. Sy virduidelik als vir jou. Hulle het voorsiening gemaak vir wanneer daar load shedeling was. Bygesê dat hulle tot vir rokers 'n plekkie gemaak het om te rook. Dit was 'n pragtige en netjieste plek. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Baie Dankie Le- Zane.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda T
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Uitstekende, netjiese blyplek. Dierbaarste gasvrou, 10 uit 10! Ongelooflike waarde vir geld! Mooiste woonstel met soveel meer as volledig toegerus. Beskuit, verskeidenheid koffie, vars melk, gebottelde water, ens. Oulikste gasvrou. Beslis 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Was 'n baie gemaklike tuis gevoel plekkie vir 'n vinnige oornag. Plekkie is baie privaat en dankie vir die moeite met die beskuit en koekies en sweeties, dit was spesiaal. Dis 'n baie tuis gevoel plekkie, ons het dit geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Le-Zanre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kniehalterstraat 17, Erasmuskloof, Pretoria, 0048, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZzYH4FaKQLCEs2P9gn0lchnAkvf5gMIYgNvamE4p9UnGAl6x2X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 17 Kniehalter Street Erasmuskloof 0048 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 09:00 -25.822422497209 28.251345491402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang