Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher @ Blue Crane Farm

Selfsorg
Weeksdagaanbod 30% af

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2024 tot 20 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R540, Blue Crane Plaas, Highlands Meander, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R3 080 R2 156 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blue Crane Farm, Trout and Wildlife Estate is 'n besonderse kunsvlieghengelbestemming in Dullstroom wat met 8 selfsorg-eenhede en 2 pragtige en goed gevulde foreldamme spog. Kingfisher @ Blue Crane Farm is een van die 8 eenhede en het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers.

Die hoofslaapkamer is het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Elke bed het 'n elektriese kombers.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n slim-TV met Netflix.

Hierdie leefarea lei na 'n privaat stoep met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai wat die perfekte plek is vir gaste om te ontspan en oor die dam uit te kyk.

Blue Crane Farm bied natuurtonele met vrylopende wildspesies, soos damherte, springbokke, blesbokke, sebras, hartebeeste en vaalrebokke. Die voëllewe is merkwaardig en daar is verskeie bedreigde spesies, soos die Bloukraanvoël en Kroonkraanvoëls wat gereeld op die plaas nesmaak. Vir groter groepe het dié plaas ook 7 ander kothuise wat gaste kan bespreek.

Die plaas is sowat 17 km vanaf Dullstroom en 20 km vanaf Belfast wat verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede bied. Die plaas word deur 'n grondpad bereik en is vir voertuie met 'n lae of hoë grondvryhoogte geskik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Karlien Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 192

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Langs die R540, Blue Crane Plaas, Highlands Meander, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 080
R3 080 R2 156
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 080
R3 080 R2 156
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R540, Blue Crane Plaas, Highlands Meander, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb907b9c798be0fda1b694e7d81a548df9603f26b42b8df1fa3e5d9ac60b5372941b18a8daa1283bca7a1f5d471af3f0b41b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 080 nouVanaf R2 156 per nag (plek vir 4) Off the R540 Blue Crane Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.557367 30.072334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang