Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher 1691

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-straat 1691, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Kingfisher 1691 is 'n selfsorghuis in die ongerepte bos-omgewing van Marlothpark. Dit is 'n wildbewarea en 'n vakansiedorp wat op die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë is. Hierdie huis is ideaal vir oornagverblyf vir gaste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek reis.

Dié huis met sonkrag, bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed. Drie van die badkamers het 'n stort en die vierde badkamer het 'n bad. Linne word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 waar gaste hul maaltye kan geniet. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Die huis het ook 'n leeshoekie met boeke wat gaste kan geniet.

Buite is 'n stoep met 'n ingeboude braai, sitplek, 'n uitsig oor die watergat en area waar wild eet. Gaste kan in die plonspoel afkoel of rondom die vuurput kuier. Dié area is op die onderste verdieping op die stoep langs die swembad. Parkeerplek vir 2 voertuie is op die perseel onder 'n groot afdak beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Kingfisher-straat 1691, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-straat 1691, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbbe6fdd5a61d7e4399abbd92616195e0a19f131c3bf20a7c3771d856f6f4f1b66d3cc2a9116b559d2bdeb3d15671cd03261?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
1691 Kingfisher Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.34058 31.76794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang