Kingfisher Blue on Milkwood
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Sean S - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasiese lekker tyd gehad en super rustig en kalm.
Carlien V - Feb 2024
Algehele gradering
Kan Kingfisher Blue on Milkwood definitief aanbeveel!
Ronell V - Apr 2023
Algehele gradering
Fine.
Kingfisher Blue on Milkwood se terugvoer
Hi, the directions given were very specific. As we prefer to remain private, we have only the board at the road. Previous guests have found this to be adequate. We made it clear that we were available for any queries or anything else required and they only needed to ask for a braai tong.
Cornelia B - Okt 2022
Algehele gradering
Very relaxed weekend away.
Louise L - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastiese blyplekkie.
Philip D - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Paul S - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker blyplek in Sabie.
Solly N - Aug 2021
Algehele gradering
Ons verblyf was elke sent werd by Kingfisher Blue on Milkwood, mens ervaar die rustigheid, voel sommer ontspanne.
Coleen B - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig en mooi
Andre L - Jan 2020
Algehele gradering
'n Fantastiese wegbreek met 2 spesiale and attentive hosts.
Biffie S - Sep 2020
Algehele gradering
Verblyf was baie lekker, mooi netjies en skoon. Dis al wat mens soek. Baie dankie.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milkwoodstraat 104B, Mount Anderson, Sabie, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang