Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Blue on Milkwood

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Kingfisher Blue on Milkwood
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sean S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean S

Fantasiese lekker tyd gehad en super rustig en kalm.

Lekker wegbreek gehad and 'n baie gemaklike plek om kop neer te sit en te rus.

Carlien V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien V

Kan Kingfisher Blue on Milkwood definitief aanbeveel!

Heerlik gebly. Die kamer was netjies en gesellig en die eienaars was baie gasvry en behulpsaam.

Ronell V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell V

Fine.

Moeilik om te vind as dit donker is, geen duidelike bord nie. Dalk 'n braai tang?

Kingfisher Blue on Milkwood se terugvoer

Hi, the directions given were very specific. As we prefer to remain private, we have only the board at the road. Previous guests have found this to be adequate. We made it clear that we were available for any queries or anything else required and they only needed to ask for a braai tong.

Kingfisher Blue on Milkwood
Cornelia B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia B

Very relaxed weekend away.

Lots of lovely roads.

Louise L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Fantastiese blyplekkie.

Baie dankie vir so gerieflike, skoon plekkie. Al die bederfgoed was heerlik. Ons sal julle aanbeveel by almal.

Philip D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D

Heerlik gebly!

Op soek na 'n basis waarvandaan jy die Oos Transvaal kan verken? Hierdie is net die plek, goed toegerus, stil area, veilig en gemaklik. Alles wat jy nodig het om aan die einde van die dag af te pak en heerlik uit te rus.

Paul S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Lekker blyplek in Sabie.

Privaat ingang met parkering reg langsaan. Baie netjies met alles wat ons benodig het.

Solly N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Solly N

Ons verblyf was elke sent werd by Kingfisher Blue on Milkwood, mens ervaar die rustigheid, voel sommer ontspanne.

Eenheid was skoon, netjies en toegerus met als wat nodig is en privaat.

Coleen B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coleen B

Rustig en mooi

Sal net aanbeveel dat daar 'n TV is, as jy heeldag rondry en plekke verken, is dit net lekker om saans te rus en te lê en TV kyk.

Andre L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

'n Fantastiese wegbreek met 2 spesiale and attentive hosts.

Dit is 'n briljante bestemming vir jou as jy net wil chill en weer in check met jou partner. Daar is soveel dinge om te sien en scenic drives wat jy kan vat.

Biffie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Biffie S

Verblyf was baie lekker, mooi netjies en skoon. Dis al wat mens soek. Baie dankie.

Behalwe vir die paaie wat so sleg is, is en was Sabie nog altyd 'n aangename plek om te besoek.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwoodstraat 104B, Mount Anderson, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAper8fyz5SjS7nOoWW2Q2jdzc8fFHJ6gSmtwq0ePT85SJfTkHHu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 104B Milkwood Street Mount Anderson 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.106076314461 30.770171720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang