Kingfisher Blue on Milkwood
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milkwoodstraat 104B, Mount Anderson, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kingfisher Blue on Milkwood bied gasteverblyf op die eienaar se erf in die stil woonbuurt, Mount Anderson in Sabie.
Dié smaakvol-versierde gaste-suite bied veraf uitsigte van die Drakensberge en Lone Creek-waterval. Hierdie verblyf het 'n privaat ingang, apart van die hoofhuis.
Die onderste eenheid het 'n super-koninggrootte-bed (of 2 enkelbeddens as alternatief), asook 'n volle badkamer met 'n dubbelstort, wasbak, toilet en 'n groot bad.
Die kamer het ook met 'n yskassie, tafel, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n groot rusbank en 'n platskerm-TV. Gaste het toegang tot 'n vuurput en 'n klein stoep met 'n uitsig oor die tuin en op die berge. Daar is 'n rustieke opwas-area, 'n klein gasstoof en onderdakparkering.
Die verblyf is naby aan die Sabie-gholfbaan en goeie restaurante. Lone Creek, Bridal Veil en
Lisbon Falls is almal 'n paar kilometer van die verblyf.
Die eienaars is ook beskikbaar om raad te gee oor besienswaardighede in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Milkwoodstraat 104B, Mount Anderson, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Gaste dink Kingfisher Blue on Milkwood het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milkwoodstraat 104B, Mount Anderson, Sabie, 1260, Mpumalanga