Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Close

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Fernando T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ontspannend, veilig, sorgvry. Ons verblyf by Kingfisher Close was 'n lafenis. Ons het heerlik gekuier. Die eenheid is in 'n veiligheidskompleks geleë en die sekuriteit was baie goed. Ons was stapafstand van die strand. Die eenheid is volledig toegerus met alles wat nodig is. Die ligging van die huis is ook privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Heerlike, pragtig en netjies! Pragtige plek, met heerlike voorgras wat omhein is. My 2-jarige kon lekker op die gras speel terwyl ek weet hy veilig is. Alles was baie netjies. Heerlike braai en stoeparea buite. Heerlike stappie in die resort na 'n pragtige strand. Was baie tegemoetkomend en dadelik gehelp indien ons iets nodig gehad het. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Great location, company and very comfortable. Excellent stay, and the owners went above and beyond to make our stay wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donald B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Very enjoyable stay at Kingfisher, the unit has everything one needs. Lovely unit in the Cape St Francis Resort, with the added benefit of using the resort's facilities - pool, pub, and restaurant. Easy access to the beach from the unit. Will definitely be staying at Kingfisher again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendon P
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

No issues at all, just great. Wonderful. The owners communicate very well, the house and furniture inside are comfortable, great facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heleen V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Veilige, ideaal geleë huisvesting. Gerieflik, naby geleë/ sentraal. Vriendelike aanwysings en diens. Huis het ietwat onderhoud nodig. 'n Beskuitjie saam met koffie en 'n sepie of roompie in die badkamer kan 'n fyner afronding vir seker verseker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cathryn H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Great location. Very comfortable cottage and can walk to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Kingfisher Close
Baie dankie.

Arno H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Very comfortable stay in great resort. Awesome resort and good restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Wonderlike ondervinding. Goeie ligging en veilig - stapafstand van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Kingfisher Close
Baie dankie Anton.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 765
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 765
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Cape St Francis Resort, Kaap St Francis, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4696038dbc434acdd01fa896cb629a3d5ea5d0cf9ad877f3a70fbb5f94e83ce69cd14f6845f21c582deaf357627143b3cc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 765 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 Da Gama Road Cape St Francis Resort 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.198785114516 24.834222217613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang