Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Cottage @ Boschrivier Farm

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrivier Farm, Hoofpad Wittedrift, Plettenbergbaai, 6603, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kingfisher Cottage @ Boschrivier Farm is 'n beskutte selfsorg-tuinkothuis aan die Boschrivier se oewer naby Wittedrift in Plettenbergbaai. Kingfisher Cottage is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n naweekwegbreek vir 'n gesin. Die kothuis gebruik gas-geisers en sonkrag. Gaste kan met 'n boek ontspan of bordspeletjies speel, die oormaat voëlspesies bekyk terwyl hulle langs die rivier wandel, bergfietsry of 'n perdrit of ponierit geniet.

Dié luukse plaaskothuis het slaapplek vir 4 gaste en is ideaal vir enkelreisigers, paartjies of gesinne. Die kothuis het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie, eetarea en leefarea. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed. Daar is 'n groot stort en 'n wasbak in die ruim badkamer. Die toilet is apart.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitarea het 'n stapelbed, rottangmeubels en 'n kaggel. Daar is WiFi in die eenheid.

Die kothuis bied toegang tot 'n privaat stoep met buitestoele en 'n groot ingeboude braai. Die kothuis het 'n klein, omheinde tuin en gaste kan hulle voertuie reg by die kothuis onder die skaduboom parkeer.

Die plaashonde is vriendelik en hou daarvan om gaste op hulle plaaswandelings te vergesel, soos 'n besoek aan die varke, beeste, hoenders en vriendelike perde. Die instansie bied perdritte en ponieritte vir die jongspan.

Kingfisher Cottage is naby Plettenbergbaai sodat dit ook maklik is vir gaste om die restaurante, strande en ander besienswaardighede in die pragtige omgewing te besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Rudy T
Gesin met klein kinders
5.0
Quiet, peaceful, recharging. This is a hidden gem! Our stay was fantastic, the reception was warm and welcoming, and the overall layout...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Dion B
Gesin met tieners
5.0
Wonderful. Neat. Clean. Fresh. Peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Bianca B
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker plek vir kinders om te kan speel en selfs fiets te ry, rustig, en naby alles. Baie mooi en netjies. Genoeg.
Des 2023
Cizelle N
Saam met lewensmaat
5.0
Hartlike plaasatmosfeer. Pragtige kothuis met alles wat jy nodig het! Rustige omgewing en aangename gasvrou. Skoon wit beddegoed!
Nov 2023
Gail K
Besigheidsreis
5.0
Stay was pleasant. The cottage was really cosy. We enjoyed our 2 nights. We braai'd and enjoyed the nature. Everything was up to standa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Boschrivier Farm, Hoofpad Wittedrift, Plettenbergbaai, 6603, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kingfisher Cottage @ Boschrivier Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrivier Farm, Hoofpad Wittedrift, Plettenbergbaai, 6603, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd435295c2f72ad32c1990cc362b262ba26b28fdb9c9ba9123dae5677b8afad51309fe5d54ebdde21c17c5c228ebdba8d2a7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Boschrivier Farm Main Road Wittedrift 6603 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.021167783997 23.319477411639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang