Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Alvin R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Tog te lekker. Baie lekker gekuier. Die atmosfeer en area was asemrowend en die blyplek was tops. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kingfisher Cottage
Baie bly julle het dit geniet! Sien uit om julle weer daar te verwelkom! Groete

Koos S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Rustig, veilig en goeie diens. Hou maar jou deure en vensters toe vir die ape wat jou kos kom vat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie goed toegerus. Pragtige ligging, netjies en baie gawe gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Very nice view. It was very nice. Just the evenings are cold. Need more blankets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Baie lekker wegbreek. Lekker huisie op 'n kampgrond, baie stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ina
Kingfisher Cottage
Baie bly julle het dit geniet!

Neville A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Amazing. Baie dankie aan die website vir 'n amazing naweek by Kingfisher Cottage. Ons as familie het dit baie geniet en dit was die moeite werd. Julle sal binnekort weer 'n booking van ons ontvang. Vriendelike groete en mooi bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kingfisher Cottage
So bly julle het geniet!! Julle baie welkom om weer te kom!!!

Fanie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2023

Absoluut heerlik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Monique B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Uit die boeke. Die lekker huisie teen die water het ons ons vreeslik baie vreugde verskaf. Ina het regtig uit haar pad uit gegaan met ekstra moeite wat dit so spesiaal vir ons gemaak het. Die huis is toegerus met alles wat jy nodig het en dis die perfekte plek om kwaliteit tyd saam met jou geliefdes te spandeer. Ons sal verseker weet daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kingfisher Cottage
Baie dankie Monique. So bly julle het geniet en julle is altyd welkom. Groete Ina

Esmë P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Lekker eenkant, as jy hou van bietjie stil wees. Dis 'n baie rustige omgewing. Die ideale plek om te ontspan en net te vergeet van jou sorge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kingfisher Cottage
Bly julle kon afskakel en "recharge"! Mooi loop!

Antonie W
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Absolute perfekte oornagplek. Baie skoon en netjies en perfek geleë. Sal weer hier inboek. Ons het heerlik gekuier by die private braaiplek en die uitsig geniet vanuit die slaapkamers. Die wilde voëllewe is iets om te beleef. Die vakansieoord is netjies en regtig die moeite werd om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Kingfisher Cottage
Baie dankie Antonie. So bly julle het dit geniet. Mooi bly. Ina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amy Searle-straat 133, Pine Creek Vakansieoord, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe883cc3e778b473f5afc22af46444f855856df468c640407bc18a9da07562cceb4f801135e50ad2b507d6fc44c74543cd8f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 133 Amy Searle Street Pine Creek Holiday Resort 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0405204 22.2195193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang