Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Kingfisher Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Alvin R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvin R

Tog te lekker.

Baie lekker gekuier. Die atmosfeer en area was asemrowend en die blyplek was tops. Sal beslis weer kom.

Kingfisher Cottage se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet! Sien uit om julle weer daar te verwelkom! Groete

Kingfisher Cottage
Koos S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos S

Rustig, veilig en goeie diens.

Hou maar jou deure en vensters toe vir die ape wat jou kos kom vat.

Adri V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Baie goed toegerus.

Pragtige ligging, netjies en baie gawe gasheer.

Stephen H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen H

Very nice view.

It was very nice. Just the evenings are cold. Need more blankets.

Elizabeth S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth S

Baie lekker wegbreek.

Lekker huisie op 'n kampgrond, baie stil en rustig.

Kingfisher Cottage se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet!

Kingfisher Cottage
Neville A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville A

Amazing.

Baie dankie aan die website vir 'n amazing naweek by Kingfisher Cottage. Ons as familie het dit baie geniet en dit was die moeite werd. Julle sal binnekort weer 'n booking van ons ontvang. Vriendelike groete en mooi bly.

Kingfisher Cottage se terugvoer

So bly julle het geniet!! Julle baie welkom om weer te kom!!!

Kingfisher Cottage
Fanie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie L

Absoluut heerlik.

Ons het baie lekker gebly.

Monique B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Uit die boeke.

Die lekker huisie teen die water het ons ons vreeslik baie vreugde verskaf. Ina het regtig uit haar pad uit gegaan met ekstra moeite wat dit so spesiaal vir ons gemaak het. Die huis is toegerus met alles wat jy nodig het en dis die perfekte plek om kwaliteit tyd saam met jou geliefdes te spandeer. Ons sal verseker weet daar bespreek.

Kingfisher Cottage se terugvoer

Baie dankie Monique. So bly julle het geniet en julle is altyd welkom.
Groete
Ina

Kingfisher Cottage
Esmë P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmë P

Lekker eenkant, as jy hou van bietjie stil wees.

Dis 'n baie rustige omgewing. Die ideale plek om te ontspan en net te vergeet van jou sorge.

Kingfisher Cottage se terugvoer

Bly julle kon afskakel en "recharge"!
Mooi loop!

Kingfisher Cottage
Antonie W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie W

Absolute perfekte oornagplek. Baie skoon en netjies en perfek geleë. Sal weer hier inboek.

Ons het heerlik gekuier by die private braaiplek en die uitsig geniet vanuit die slaapkamers. Die wilde voëllewe is iets om te beleef. Die vakansieoord is netjies en regtig die moeite werd om te besoek.

Kingfisher Cottage se terugvoer

Baie dankie Antonie. So bly julle het dit geniet.
Mooi bly.
Ina

Kingfisher Cottage
Dian V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dian V

Ongelooflike lekker wegbreek.

Ons het ons naweek daar so baie geniet. Die eienaar was besonders vriendelik en die plekkie het alle verwagtinge oortref. Ons sal dit beslis aanbeveel!

Kingfisher Cottage se terugvoer

Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete
Ina

Kingfisher Cottage
Warridea-pearl M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warridea-pearl M

Fantasties en super veilig

King Fisher Cottage bied ongelooflike waarde vir geld. Die kothuis is toegerus met als wat jy sal benodig. Selfs dit wat ons vergeet het by die huis, kon ons in die kothuis vind. Lieflike uitsig oor die rivier. Kon lekker visvang en kuier. Baie veilig, netjies en mooi. Kan die plekkie sterk aanbeveel. Baie rustige omgewing.

Kingfisher Cottage se terugvoer

Baie dankie! So bly julle het dit geniet! En dankie dat julle dit weer so netjies gelaat het!
Hoop ons sien julle gou weer.

Kingfisher Cottage
Annake R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annake R

Heerlik ontspan teen die rivier. Sal beslis weer gaan.

Ons het heerlik gekuier en ons 4 kinders hulle gate uit geniet in die kamp. Huis is baie netjies en is toegerus met alles wat nodig is. Netjiese badkamers met vars handdoeke en linne. Kan werklik aanbeveel. Ons het heerlik ontspan teen die rivier.

Kingfisher Cottage se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Sal julle graag weer daar ontvang.

Kingfisher Cottage
Ross W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross W

Beautiful property with stunning views. A nature lovers paradise.

See stars.

Kingfisher Cottage se terugvoer

Thank you so much! Glad you enjoyed it!
Kind regards,
Ina

Kingfisher Cottage
Christine S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S

Fantasties en rustig.

Baie mooi plek. Baie rustig. Naby genoeg aan winkel en eetplekke.

Kingfisher Cottage se terugvoer

Baie dankie. Bly julle het dit geniet.

Kingfisher Cottage
Riaan T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan T

Pragtige geleë. Cottage op die rivier, stilte en ons gaan gereeld na die omgewing, dis die beste plek vir wegbreek.

Beste cottage op die rivier, ons vat ons eie kajak saam, visvang, swem en stilte in die natuur.

Kingfisher Cottage se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet.
Julle altyd welkom om weer te kom.
Groete
Ina

Kingfisher Cottage
Matthew M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew M

Very nice and relaxing.

Very happy will recommend and return.

Kingfisher Cottage se terugvoer

Thank you! Glad you enjoyed it. You're welcome to visit again.

Kingfisher Cottage
Kris C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kris C

Mooi geleë, maar knap.

Ons was taamlik verras om te ontdek dat die Cottage nie een huisie is nie. Die foto's vertel nie die hele storie nie. Die kamer met die en suite is apart - deurgang via 'n onderdakdek. Die kamer met die 2 beddens is net mooi dit - 'n kamer met 'n deur uit op dieselfde onderdakdek. Die derde gedeelte van die cottage bestaan uit die leefarea met kombuisie/eetarea, badkamertjie en nog 'n kamer. Die drie dele is heeltemal van mekaar geskei. Nie net is al die deure hopeloos te laag om binne bouregulasies te val nie (daar is 'n kop baie hard gestamp teen 'n deurkosyn), maar die gedeelte waarin die kombuis is voel of dit met die tyd heen al meer skuins begin staan! Ons was benoud dat die mikrogolf dalk van die yskas mag gly as gevolg hiervan. Die kombuis is goed toegerus, maar is bitter klein en het feitlik geen werkspasie nie. Jy kan ook nie by die ruim kombuistafel werk nie, want hy is bietjie lendelam. Die stoele is nie geskik vir swaarder mense nie. Die leefarea was netjies en gemaklik, so ook die dek en sy meubels. Die badkamertjie wat die 2 kamers moet deel laat jou voel of jy in 'n kas stort! Stortkop heelwat te laag, maar gee ten minste baie goeie waterdruk! Die stort in die en suite-badkamer is in die bad en het ongelukkig treurige waterdruk verskaf, wat veroorsaak het dat baie water nie binne die bad gebly het nie. Die waterdruk in beide toilette was taamlik teurig en het vir vele benoude oomblikke gesorg dat als nie gaan wegspoel nie. Daar was geen hande seep in die kleinste badkamer gewees nie. Die kamer met die 2 enkelbedjies werk ongelukkig nie om teen mekaar te stoot vir nog 'n paartjie nie - die 2 beddens is verskillend en die een matras lekker stewig, maar die ander een is pap. Die waterpomp (wat vir die waterdruk sorg) sit ook reg buite hierdie kamer se venster, so vergeet maar van 'n rustige nagrus indien jou ander huismaats dalk 'n kraan of toilet sou gebruik in die nag. Daar was wel skoon handdoeke (insluitende 2 swemhanddoeke) voorsien, sowel as addisionele komberse en selfs warmwatersakke. Die beddens was netjies oorgetrek met skoon beddegoed. Daar was genoeg warm water om almal te kon stort. 'n Addisionele afdroogdoek sou welkom gewees het in die kombuis (behalwe as ons dit misgekyk het). Daar was genoeg breekware van netjiese gehalte, maar die teelepels was dalk bietjie min. Die uitsig en rustigheid was ongelooflik, en ons is selfs deur 2 konyne besoek. Ten spyte van al die tekortkominge het ons steeds baie lekker gebly.

Charles S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles S

For our purpose it was good. We attended a wedding and had to do some work at it.

The place was well equipped with everything you might need.

Kingfisher Cottage se terugvoer

Baie dankie!
Groete
Ina

Kingfisher Cottage
Jaco D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Was baie lekker gewees en die ligging is ook prentjiemooi.

Ek wil net 'n voorstel maak deurdat julle sal dink daaraan om die ingang na die kothuis rolstoelvriendelik sal maak indien moontlik. Ek het reeds aangedui dat ek volgende jaar weer die huis wil bepreek vir dieselfde event wat by Pine Creek aangebied word.

Kingfisher Cottage se terugvoer

Beste Jaco, baie dankie vir die voorstel. Die hele dek gaan nou oorgedoen word en ons sal beslis kyk wat ons kan doen. Ons is bly julle het dit daar geniet.
As jy vir my 'n aanduiding van die datum vir volgende jaar kan gee, blok ek die kalender solank.
Groete
Ina
Kingfisher Cottage

Kingfisher Cottage
Comine K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Comine K

Baie aangename ondervinding!

Ontspan lekker en geniet verskeidenheid voëls; selfs reuse Kingfisher het kom inloer!

Leilani V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leilani V

Pragtige omgewing

Ideaal geleë om natuurskoon van die omgewing te kan geniet. Die eenheid is volledig toegerus vir 'n baie lekker 'glamping' ervaring. Ina doen baie moeite vir haar gaste, die koue wyn en sjokolade was 'n baie lekker bederf. Sal hierdie kothuis sterk aanbeveel vir mense wat visvang en natuur geniet. Enigste negatief was oorverdowende musiek vanaf oorkant die rivier Saterdagaand.

Charlie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie V

Ons wou nie huis toe gaan nie!

Dit was nou 'n onverwagte stukkie paradys! Net die uitsig alleen was al klaar genoeg. Ons was baie vriendelik ontvang (duidelik iemand wat baie trots op hulle plekkie is), alles was baie skoon en die fasiliteite was uitstekend. Sou so graag van ons foto's wou oplaai, die foto's op die webtuiste doen nie die kothuis en omgewing 'n guns nie! Kan Kingfisher Cottage hoogs aanbeveel - lekker familie kuierplek. Gaan beslis weer terug. Baie dankie Ina vir 'n heerlike kuiertjie, dit was glad te kort!

Kingfisher Cottage se terugvoer

So bly julle het geniet!
Sal julle baie graag weer daar wil verwelkom!!!
Mooi bly!
Ina

PS Ek werk aan die foto's!!!!!

Kingfisher Cottage
Rika N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika N

Heerlik gebly.

Dit was baie mooi en rustig, lekker atmosfeer om te ontspan en naby als. Ons het baie lekker gebly, en sal beslis weer!

Zelda D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D

Baie goed ingerig, netjies en baie mooi omgewing en vriendelike ontvangs en gasvrou.

Die ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Groep jong mense wat saam vir naweek gekuier het, huisie was baie goed toegerus en netjies. Dit is in 'n pragtige omgewing, selfs visgevang vanaf die dek. Ideaal vir wegbreeknaweek, sal beslis weer van gebruik maak.

Kingfisher Cottage se terugvoer

Baie dankie. Dit was net 'n plesier!

Vriendelike groete
Ina
Kingfisher Cottage

Kingfisher Cottage
Desiree R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Desiree R

Peaceful and relaxing.

Really enjoyed the views, we found it to be peaceful and relaxing. Everything was working, neat and tidy.

Kingfisher Cottage se terugvoer

Glad you enjoyed Desiree. It is the ideal place to recharge batteries!
Kind regards,
Ina
Kingfisher Cottage

Kingfisher Cottage
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amy Searle-straat 133, Pine Creek Vakansieoord, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe883cc3e778b473f5afc22af46444f855856df468c640407bc18a9da07562cceb4f801135e50ad2b507d6fc44c74543cd8f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 133 Amy Searle Street Pine Creek Holiday Resort 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0405204 22.2195193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang