Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amy Searle-straat 133, Pine Creek Vakansieoord, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kingfisher Cottage is in die Pine Creek Vakansieoord in Groot-Brakrivier geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede, en net 'n kort entjie se ry van die see af.

Die kothuis is aan die oewer van die Groot-Brakrivier geleë, beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers en 'n buitestort waar gaste al die sand ná 'n dag by die strand kan afwas.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en daar is 'n sonkamer met sitplek waar gaste kan ontspan terwyl hulle oor die rivier uitkyk.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Daar is 'n houtdek wat oor die rivier strek, stoepmeubels, braaigeriewe, 'n boma en veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste is welkom om die oord se swembad te gebruik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Alvin R
Saam met lewensmaat
5.0
Tog te lekker. Baie lekker gekuier. Die atmosfeer en area was asemrowend en die blyplek was tops. Sal beslis weer kom.
Des 2023
Koos S
Saam met vriende
5.0
Rustig, veilig en goeie diens. Hou maar jou deure en vensters toe vir die ape wat jou kos kom vat.
Okt 2023
Adri V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie goed toegerus. Pragtige ligging, netjies en baie gawe gasheer.
Apr 2023
Neville A
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Baie dankie aan die website vir 'n amazing naweek by Kingfisher Cottage. Ons as familie het dit baie geniet en dit was die moeite werd. Julle...
Sien meer
Feb 2023
Stephen H
Saam met lewensmaat
4.4
Very nice view. It was very nice. Just the evenings are cold. Need more blankets.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Amy Searle-straat 133, Pine Creek Vakansieoord, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kingfisher Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amy Searle-straat 133, Pine Creek Vakansieoord, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe883cc3e778b473f5afc22af46444f855856df468c640407bc18a9da07562cceb4f801135e50ad2b507d6fc44c74543cd8f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 133 Amy Searle Street Pine Creek Holiday Resort 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0405204 22.2195193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang